Kuruman Paradise Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kuruman Paradise Lodge bied verblyf aan in gastekamers en is in Kuruman geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe in die dorp en omgewing.

Verblyf by Kuruman Paradise Lodge word aangebied in 20 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Die kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Elke kamer is ook ingerig met lugversorging, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt kan gereël word teen ekstra koste en word langsaan bedien, in die hoofgebou van Shalom Gastehuis. Daar is ook veilige parkeerplek vir gaste beskikbaar.

Kuruman Paradise Lodge is na aan 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en ander geskiedkundige besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kuruman Paradise Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R684 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false