Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kusfront

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tassia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jare op LekkeSlaap 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Kusfront
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacobus G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs. Woonstel perfek.

Ons kuier by die kusfront was uitstekend. Ek sal self weer soontoe wil gaan. Dit is lekker sentraal en naby alle winkels en eetplekke. Ek het net 'n braairooster gemis. Andersins was dit super.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santisa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangenaam.

Heerlik gebly. Lieflike uitsig en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Enkelreisiger

Kos vir die siel!

Was lekker. Sal vir seker weer die woonstel kies. Die uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op strand, mooi skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel. Veilig met sekuriteit.

Baie lekker plek, dis letterlik naby alles. Mense is vriendelik en behulpsaam. Ek en my man het dit baie geniet. Eetplekke naby is naby, en glo my, hulle is nie skaam om vir jou slap chips te gee nie. Moenie dubbel bestel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celmaré T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celmaré T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuiertjie.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik baie tuis gevoel. Gerieflike, netjiese en skoon verblyf met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gus S
Besigheidsreis

Net daar geslaap en gestort.

Was lekker. Jammer die wind het jou weg gewaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

We wanted a place to unwind and relax away from all the hustle and bustle, and this stay checked all those boxes for us. The definition of peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die eenheid weer wil gebruik.

Baie lekker! Daar was niks tekort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomine L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en puik kliëntediens.

Rustige omgewing, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment with great views.

We thoroughly enjoyed our stay at Kusfront. The unit was clean and well-equipped, and we felt safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, veilig, mooi uitsig.

Dame wat ons ontvang het was baie vriendelik, behulpsaam. Was lekker om te slaap met die wete dat jou kar veilig is. Woonstel self is baie netjies en het al die vernaamste benodighede. Jy kan net gaan ontspan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 44, Strand, 7140 , Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcede39a9e55bd2d63beab49c1444278800a65db4d11eacee7d99ef68cbb5adeab325c4d5934e21b15ae5dd2be7f4a2424217?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 44 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.121987843291 18.831173419836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem