Tergniet Akkommodasie by Kusweg Wegbreek | LekkeSlaap
+11

Kusweg Wegbreek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Kusweg Wegbreek
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizette L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dirk en Rina het ons met hartlike vriendelikheid ontvang en ons beste belange op hulle harte gedra. Dit was voorwaar 'n geseënde, rustige vakansie vir ons en ons sal beslis weer daarheen wil gaan DV.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Hi julle. Baie dankie vir jul kuiertjie.
Die tyd het voorwaar vinnig verby gegaan.
Geniet die plaaslewe en kom kuier gou weer.
Dirk

Kusweg Wegbreek
Louis R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Gesin met klein kinders

A beautiful accommodation, clean and just meters away from the beach.

Great hosts with the house fully equipped with all a family needs. Beautiful location. A repeat stay is in order.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Dankie vir die resensie, Louis. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te hê. Groete vir Jenny en drukkie vir die kleintjies. Kom weer.

Kusweg Wegbreek
Marcel E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel E
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was 'n baie lekker naweek saam met die familie en ek beplan om weer terug te gaan.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Hi Marcel. Lekker om sulke gawe mense soos julle hier te hê. Kom weer.

Kusweg Wegbreek
Ronel V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dankie, ons het heerlik gebly. Bonus was die pragtige uitsig en dat mens see kan hoor. Huis was skoon en netjies met alles wat ons benodig het, selfs twee buitestoele. Ons sal weer kom kuier.

Zelds M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelds M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging, diens en verblyf was perfek!

Alle reëlings het seepglad verloop. Die eienaars het selfs dat ons later vertrek. Ons sal beslis weer daar gaan bly of dit aanbeveel. Baie huislik!

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Hi Zelda, dit was lekker om julle hier te hê. As die verlange na mekaar te veel raak, maak weer so. Groete, Dirk Heyneman.

Kusweg Wegbreek
Yolandi C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi, aangename twee mense wat Kusweg besit.

Kusweg was 'n baie mooi plek met vriendelike mense en asemrowend natuurskoon.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Hi Yolande,

Dankie vir jul mooi resensie. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê, maak weer so.

Dirk

Kusweg Wegbreek
Sanet K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet K
Gesin met tieners

Mooiste uitsig by die see!

Ons het die vakansie vreeslik geniet. Die stoep is voorwaar die plek waar ons heeldag gekuier het met die pragtige uitsig! Dirk en Rina was baie vriendelik en gasvry. Ek sal dalk net aanbeveel dat die bad met 'n stort vervang word en 'n skottelgoedwasser sal 'n groot aanwins wees. Sal dit beslis aanbeveel vir n gesinsvakansie!

Hanneke B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik, netjiese en bekostigbare verblyf reg by die strand.

Ons is hartlik verwelkom. Alles was skoon en netjies, baie veilig en jy loop net oor die bad om op die strand te kom. Daar is ook 'n getypoel vir die kinders om veilig in te swem. As ek 'n voorstel kon maak - dit sou lekker wees indien daar 'n stort ook in die badkamer was. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Hanneke. Ons waardeer dit dat julle hier kom kuier het. Ek dink julle was hier want ons het julle nooit gesien of gehoor nie. As julle weer kom, sal daar heelwaarskynlik 'n stort wees.

Groete
Dirk

Kusweg Wegbreek
Rudolph O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph O
Enkelreisiger

Wonderful spacious ground floor unit with spectacular views and super friendly hosts!

I was welcomed and shown around by both Rina and Dirk. What amazing hosts! Their ground floor holiday flat is so cosy. It has a huge bedrooms, and an even bigger open plan kitchen and living room area. Ideal for a big family. Just a stone's throw away is the Tergniet beach and tidal pool. And what amazing vistas.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Dankie Rudolf, was lekker om julle hier te hê.
Kom weer.
Dirk en Rina

Kusweg Wegbreek
Amanda N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Ons verblyf by Kusweg was heerlik! Ons sal vir seker in die toekoms weer daar vakansie hou!

Ons het baie lekker vakansie gehou. Die eerste week was bietjie koud. Dit tweede week was heerlik lekker warm. Ons sal vir seker weer daar vakansie hou. Tergniet is pragtig!

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom weer.

Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Elna S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond awesome.

Most amazing accommodation! Will book again!

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is bly julle het dit hier geniet. Kom gerus weer. Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Christiaan J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J
Gesin met klein kinders

Puik verblyf, ons sal weer kom kuier.

Naby die see, skoon, stil. Ons sal definitief weer daar bly as ons Tergniet toe gaan.

Gerrit A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit A
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Het dit baie geniet - die strand- en see-uitsig is fantasties. Het dolfyne 'n paar keer per dag gesien! Die verblyf bevat alles nodig en is ook lekker ruim. Kan dit regtig aanbeveel.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Gerrit. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer.

Dirk

Kusweg Wegbreek
Bets B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Mense is vriendelik en behulpsaam. Uitsig is asemrowend.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie. Ek is bly julle is veilig tuis. Kom kuier gou weer.

Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Sunet V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V
Gesin met klein kinders

Fantastiese, ruim en skoon verblyf.

Dit het al ons verwagtinge oortref. Die verblyf is ruim en skoon. Die eienaars is baie vriendelik! Die ligging is ideaal en die uitsig is om van te droom! Kan dit beslis aanbeveel vir ‘n heerlike gesinsvakansie.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Beste Sunet en gesin,

Baie dankie vir jul kuiertjie hier by ons, ons het julle ook geniet. Kom maak gerus weer 'n draai.

Groete,
Dirk en Rina

Kusweg Wegbreek
Hanri H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri H
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig!

Baie lekker verblyf. Mooiste uitsig dolfyne oggend en aand! Lekker strand met 'n klein tidal pool en rotse om op te stap.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Beste Hanri,

Dankie vir jul kuiertjie hier by ons, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Maak gerus weer so.

Groete,
Dirk en Rina

Kusweg Wegbreek
Ockie S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Kusweg Wegbreek en die eienaars is fantasties. Die ligging is perfek. Die plek self is onberispelik skoon en netjies. Dirk en Eina, die eienaars is wonderlike mense! Hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. En dit was 'n belewenis! Ek sal nooit eers ander verblyf oorweeg nie: sal altyd Kusweg Wegbreek weer en weer boek. Ons wittebrood was wonderlik: grootliks te danke aan ons fantastiese verblyf.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Ockie. Dit was lekker om julle hier te hê. Geniet julle huwelik, en kom kuier gou weer. Dirk en Rina

Kusweg Wegbreek
Tanya S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Dit was fantasties - beter geleë kon ons nie voor vra.

Dit was veral heerlik omdat ons meer as een gesin in die huis was - niemand was in mekaar se pad nie. Die wat wou kon gou vinnig afglip strand toe en die ander kom en gaan soos hulle wil. Heerlike stil strand, geen groot skares met vakansiedae. Dit was 'n heerlike vakansie.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Dankie Tanya. Bly julle het die vakansie geniet.

Kusweg Wegbreek
Heidi B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Net jammer ons verblyf was so kort, sou graag langer wou bly, dit voldoen aan al die vereistes, daar was nou regtig niks waaroor ons kon kla nie. Die uitsigte, mooi skoon huis, meubels wat dit nog meer treffend maak. As ek nou 'n digter was, sou ek nou liries geraak het. Die eienaars is so aangenaam en gasvry, tyd gemaak vir 'n geselsie. Sal volgende keer langer kuier.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie, Tilla! Dit was lekker om julle te ontmoet. Maak weer so! Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Marike T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besondere rustige en veilige omgewing met alles wat jy nodig het.

Met aankoms was ons hartlik ontvang en verwelkom. Sal hierdie verblyf aanbeveel vir enigeen wat rustigheid verkies.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, Dit was lekker om julle hier te hê. Maak weer so.

Dirk

Kusweg Wegbreek
Susan S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en huislik.

Skoon, netjies, volledig toegerus, pragtige see uitsig. Daagliks dolfyne en walvisse gesien - 'n heerlike bonus!

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Susan! Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer.

Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Noel S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S
Enkelreisiger

Alles was van die hoogste standaard. Sal weer daar tuisgaan.

Net lekker plek. Skoon, genoeg van alles, alles gewerk, naby see, mooi omgewing en uitsig. Soos ek sê, ek sal weer daar tuisgaan, Puik plek. Dankie aan julle.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Baie dankie Noel!! Jammer ons was nie hier om jou ten ontmoet nie!! Hoop daar is 'n volgende keer!!

Groete

Dirki en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Onissa O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onissa O
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en veilig in 'n baie mooi omgewing.

Baie netjies. Lekker ruim. Naby see. Heerlike plek en vriendelike mense.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Onissa, dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer!

Groete,
Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Baroniece M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baroniece M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Ons was baie goed ontvang. Die woning was pragtig, gerieflik en baie netjies.

Kusweg Wegbreek's terugvoer

Dankie Baronice!

Kom kuier gerus weer. Laat jou man net weer 'n rugby wedstryd hier reël!

Groete
Dirk en Rina Heyneman

Kusweg Wegbreek
Vanaf R2 480
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 480
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 480
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 399 Kusweg, Tergniet, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNzBmZTA0LTRjNDYtNDg5Ny05ODcwLTMxZTNmZTU3NGI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 480  per nag (vir 8 persone) 24 5 1 5 399 Beach Road Tergniet 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0678 22.19809
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za