Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaMdoni Unit 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazirylaan 108, KwaMdoni 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

KwaMdoni Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in die KwaMdoni Kompleks in Zinkwazi Beach. Die kompleks is net oorkant die openbare park en na aan die strand geleë.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 7 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging, die tweede het 'n dubbelbed en lugversorging, en die derde kamer het 'n driekwart- en 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers, 'n aparte toilet, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede een het 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, en 'n yskas-vrieskas en ook 'n wasmasjien en tuimeldroeër vir jou gerief. Die leef- en eetarea het gemaklike sitplek en dis toegerus met 'n TV. Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring indien hulle DStv-toegang verlang.

Die grondvloer lei na 'n veranda met buitemeubels en gaste het gebruik van braaigeriewe, die gemeenskaplike swembad en parkeerplek vir 2 motors. Die kompleks is veilig met 'n heining, hekke en mure. Die area is bekend vir sy beeldskone strande en strandmeer, Zinkwazirivier se mond.

Slaapplek

’n Bespreking by KwaMdoni Unit 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir KwaMdoni Unit 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • Nkwazirylaan 108, KwaMdoni 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink KwaMdoni Unit 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazirylaan 108, KwaMdoni 3, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZjgyMGM3LWFiYTMtNGIxMi1hNWNmLTllZTZkZWMxYzkzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
8 5 1 5 108 Nkwazi drive 3 KwaMdoni 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285958286396 31.438881919036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem