Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaThula Too

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir KwaThula Too
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lize B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek wegbreek vir 2.

Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het regtig lekker gebly. Baie netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil nie weggaan nie!

Ons het baie lekker gebly hier. Die huisie is goed geleë. Lieflike uitsig, jy kan die see en strand sien. Baie sonnig. Met sorg versier, kombuis is gerieflik met alles wat jy nodig het. Mossies kom kuier vir jou op die stoep. Dis egter nie heeltemal rolstoelvriendelik nie en jy sal saam met iemand moet reis wat jou kan help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

I would however recommend some hooks outside for towels to dry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible stay which strips away all the concerns of managing a large house, and allows you to relax and enjoy the view and beach.

We had a fantastic stay at KwaThula Too in June, allowing us to settle in quickly, have all the amenities we needed, and enjoy a 2-night stay of going to the beach, braaiing, and relaxing to a great view. The cottage itself is neat and perfect for those looking for something simple for a quick getaway; the braai/outside area is perfect for sundowners and enjoying meals, and the easy path and pedestrian gate down to the beach road make it ideal for a quick walk to the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie eenvoudig en gerieflik.

'n Lekker en gerieflike woonstel. Sal graag beter veiligheid by voertuie wil hê ─ bv. 'n hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful weekend away.

This is our second time visiting Kwathula Too and we love staying there. We adore Paternoster and will definitely be back again soon! We felt safe, cosy and it was a brilliant. First wedding anniversary accommodation choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese view!

Baie goed ingerig, sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en ons kon ontspan.

Was heerlik gewees en die verblyf was ook baie lekker en die woonstel is regtig baie oulik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jurie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, maar slegs gebruik vir oornag.

Nie rolstoelvriendelik soos aangedui op julle webblad nie. Daar is heelwat tekortkominge wat reeds met eienaar bespreek is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 19, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3Mjk0YTRkLWY5MjEtNGVjYy04MjJlLTU0NzI5NThiZTM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 19 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809640635669 17.884882186508