Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaThula

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir KwaThula
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annette D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Gesin met klein kinders

'n Luukse vakansieverblyf.

Dis selfs nóg mooier as op die foto's!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views, well equipped.

Let asb dat die honde van oorkant die straat wel die agtertuin bemors en 'n hek dalk nie 'n slegte idee is. Wat nie goed was nie is dat die SMS wat ek ontvang het gesê het dis nr 19. Daar woon ouer mense in nr 19 en hulle was glad nie impressed met ons wat hulle deur probeer oopmaak. Die huis is nr 21! Die oond werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten V
Gesin met tieners

Ligging na aan perfek. Wonderlike uitsig. Skoon en moderne huis. Naby aan die strand en gerieflik toegerus.

Veiligheid in Paternoster is 'n uitdaging. Om elke hoek is daar mense wat kreef aan jou wil verkoop. Sommige maak ongelukkig 'n las van hulself. Die eerste aand was daar iemand in die tuin. Gelukkig is daar sensors wat geaktiveer was. Ek glo dit was 'n afskrikmiddel. Kragonderbrekings (loadshedding) is hier om te bly. Moontlik kyk na oplossings om dit gemaklikker te maak. Voor die huis is daar konstruksie besig aan 'n nuwe huis. Die sementmenger dateer uit die vorige eeu en was steurend. Dit was aan van 08h30 tot 16h00 en het die rustigheid (wat jy soek op 'n vakansie) versteur.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met vriende

Lekker gebly.

Uitstekende ligging en pragtige huis. Sien julle gou weer! Kwathula is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak P
Saam met vriende

Baie lekker blyplek.

Heerlike plek om 'n naweek te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit H
Saam met vriende

Veilig, mooi uitsigte, baie ruim vertrekke.

Baie lekker ligging in Paternoster met mooi see-uitsigt. Die eenheid het baie spasie en is goed ingerig. WiFi beskikbaar maar geen TV nie. Lekker stoep vir kuier en die braaigeriewe is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kirsty B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous escape.

Kwathula is a gorgeous house with all the amenities you might need. The views are stunning, you will have difficulty dragging yourself off the benches/couch to stroll on the beach just a stone's throw away. The patio downstairs is great for a sheltered spot out of the wind and the bedrooms are well-appointed. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F
Saam met vriende

Absolutely perfect location and house was amazing - will definetly be back soon!

Really good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen H
Saam met vriende

Ons was baie gelukkig met die uitsig, akkommodasie en die gerief.

Gelukkig met alles, kan dalk aanbeveel dat daar gekyk word na die geiser. Watertemperatuur in storte is slegs louwarm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D
Gesin met klein kinders

Oulike huis, groter as wat verwag.

Ons verblyf was goed, behalwe dat die geyser nie gewerk het nie, en ons geen warm water vir 3 dae gehad het nie. Daar is loodgieters gestuur, wat nie die probleem kon oplos nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful home in the ideal location.

A well-appointed home with every comfort required. We felt that more could have been done to have the patio cleaned before our arrival, a dead pigeon and lots of bird poo evidence that the place was not inspected prior to our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mika B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mika B
Gesin met tieners

Baie lekker en gemaklik!

Ons het baie lekker gebly in KwaThula, maar daar was probleme met die geyser in die huis so ons het nie warm water gehad nie. Behalwe vir dit, was die huis baie gemaklik en die uitsig was ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antje T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antje T
Saam met vriende

Lovely, relaxing days in a comfortable but no fuss home with all necessary utensils provided.

An innovative and tastefully furnished house that provides all comfort necessary and with a relaxing atmosphere. A superb view! More attention could be put to a crispy cleanliness.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik, rustige dae in 'n gemaklike huis met al die nodige geriewe.

'n Innoverende en smaakvol versierde huis wat al die nodige gemak verskaf met 'n ontspanne atmosfeer. 'n Pragtige uitsig! Meer aandag kan gegee word aan die skoonheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 19, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YmQzMDkxLWVlYWMtNGEwNC05NGFjLTg3ZWMzYmJkYzAwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 19 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809635793273 17.884882539511