+22

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R1 000 is payable directly to the property.

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Gaste mag nie op Goeie Vrydag, Kersdag en Nuwejaarsdag in- of uitklok nie.

KwaThula is 'n troeteldiervriendelike instansie en het 'n eenmalige fooi van R200 per troeteldier.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels onder geen enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:
2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte in hoogseisoen

Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal.
Wanneer jy by Paternoster inry, draai jy links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë.

Inkloktye:
Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is, indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00.
Vrydag: Van 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00

Uitkloktyd: Stiptelik teen 10:00. Indien gaste na 10:00 uitklok sal 'n laat-uitklokfooi van R200 per uur of gedeelte daarvan gehef word.

Bly asb. te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers julself wangedra, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

19 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YmQzMDkxLWVlYWMtNGEwNC05NGFjLTg3ZWMzYmJkYzAwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 19 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809635793273 17.884882539511
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang