L Agulhas Main at 51

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

L Agulhas Main at 51 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in L'Agulhas. Die perseel het die ideale ligging sowat 200 m van die gertypoel en 2 km van die vuurtoring af.

Dié woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die badkamer. Die kombuisarea is langs die beddens. Dit is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof.

Die sitarea het 'n ingeboude kaggel. Daar is parkeerplek vir 1 motor op die perseel. Die eenheid is ook sowat 4 tot 5 km van Struisbaai se hawe, 'n paar restaurante en 'n winkel af.

Slaapplek

'n Bespreking by L Agulhas Main at 51 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na L Agulhas Main At 51 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za