Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Megan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely - relaxing and beautiful.

Food was great, staff were friendly and helpful, and we had a nice stay. Would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephany R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephany R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay lovely place.

Breakfast service was tardy and felt unhygienic and sloppy. Elizabeth at reception was exceptional. The curtains should be able to be opened fully as the views are exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicosha K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicosha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful experience. Exceeds all expectations.

One of the best hotels that I've visited. A spectacular view from the Honeymoon Suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging, vriendelike diens en mense en baie mooi kamers.

Baie lekker! Ons sal beslis weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefna M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefna M
Enkelreisiger

Luuks gemeubeleerd - baie netjies en skoon. Kort maintenance hier en daar.

Baie lekker gebly - rustig - pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas se terugvoer

Dear Stefna,

Thank you so much for your valued feedback. We look forward to welcoming you back in the future.

Kind Regards

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Mari G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was uit boonste rakke.

Mooi omgewing. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benna L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Uitstekende diens en baie mooi uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas se terugvoer

Dear Benna, thank you for the wonderful feedback. Look forward to welcoming you back in the future. Kind Regards. Esme

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Derek E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek om net bietjie af te skakel en die natuurskoon te geniet.

Ons het vir 'n week gebly. Die plek was netjies en skoon en die ontbyt was een van die hoogetpunte. Daar is 'n lekker swembad en die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas se terugvoer

Thank you for your feedback. We are happy that you had a good experience.

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Michelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Staff vriendelik, ontbyt heerlik. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, uitsig en pragtige kamer, gerieflik en luuks. Goeie diens, vriendelik en effektief.

Beurtkrag versuur die omstandighede deurdat hul nie ingerig is daarvoor. Geen middag/ aandetes kon verskaf word. Weens die vakansietyd was al die restaurante reeds vol bespreek. Ons het staatgemaak op L'Ermitage se restaurant, maar kon ongelukkig nie van etes voorsien word wat jammer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en luukse verblyf.

Dit is 'n luukse verblyfopsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas se terugvoer

Thank you for your feedback! We are happy that you had a good experience.

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Jeremy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an amazing experience.

The staff was so helpful and professional. Our room has rained in, and the staff as well as the management apologised for this inconvenience, and have moved us to another room. They even provided us with afternoon platters to indulge. We were treated like kings and queens, even the transport we organised. Thank you L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n amazing ervaring gehad.

Die personeel was so hulpvaardig en professioneel. Ons kamer het ingereën en die personeel en bestuurders het vir die ongerief om verskoning gevra en ons na 'n ander kamer geskuif. Hulle het selfs vir ons middaghappieborde gegee om te geniet. Ons is soos konings en koninginne behandel, selfs die vervoer wat ons gereël het. Dankie L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback.

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Tanya N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N
Saam met vriende

Amazing view, friendly staff.

Fantastic getaway destination, amazing service and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas se terugvoer

Thank you so much☺

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Thynette D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thynette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie mooi kamers en tuine, met baie behulpsame personeel.

L'Ermitage Franschhoek Chataeu & Villas het vir my baie mooi gelyk op die webtuiste, maar om die plek te sien is net ongelooflik. Dit voel of jy in 'n klein dorpie iewers in Frankryk is. Die tuine is stunning, die uitsig uit 'n ander wêreld. Binne is dit baie, baie mooi en die personeel is baie behulpsaam en praat Afrikaans.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas se terugvoer

Beste Thynette,

Baie dankie vir terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Groete,
Cynthia

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Martin S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martin S
Gesin met tieners

Swak waarde vir geld.

Die verblyf is teleurstellend in ag genome die prys. Die handdoeke is geskeur en oor die algemeen is eenheid nie skoon. Ontbyt is gemiddeld en bediening stadig. Sal beslis nie terugkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ine-mari S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en pragtig.

Baie goeie diens. Ongelooflike omgewing. Pragtige gastehuis. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en luuks.

Ontvangs goed. Verblyf 5-ster. Ontbyt was chaos. Nie genoeg kelners om te bedien nie. Vir die gehalte van verblyf kan ontbyt opgradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie aangename verblyf en diens! Ek sal dit graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark P
Gesin met tieners

Franschhoek has everything for a wonderful weekend break.

Wonderful town to visit for a long weekend. Mountain trails well marked, restaurants excellent and location beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf met ongelooflike atmosfeer!

Uitstekende verblyf met ongelooflike atmosfeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarelda F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarelda F
Saam met vriende

The most comfortable stay anyone can ask for.

We had a very comfortable stay. The check in was smooth with the friendliest staff. The villa was even more beautiful than described. We will definitely be visiting again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklikste verblyf waarvoor enigeen kon vra.

Ons het baie gemaklik gebly. Die inklok het glad verloop met die vriendelikste personeel. Die villa is selfs mooier as wat hul beskryf het. Ons sal definitief dit weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackue I - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackue I
Gesin met klein kinders

This was my best family holiday. 4 star!

I would recommend any couple, friends or family to book in at the L'Ermitage any day, winter or summer. The service was superb. We were treated with such love and it felt as if I was at my family home with friends. Staff - what a great job and the breakfast was great. 4 star!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback. The L'Ermitage team appreciates the time it took to review the property and we look forward to welcoming you back.
Kind regards,
Cynthia

L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas
Mariam A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariam A
Gesin met klein kinders

Beautiful venue.

Really lovely villa, however, activities limited for winter. Beautiful view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Naweek vol herinneringe.

'n Belewenis wat ons nie vinnig sal vergeet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met vriende

Fantasties!

Ons het dit verskriklik geniet. Pragtige omgewing, fasiliteite skoon en netjies, vriendelike personeel en etes heerlik en baie smaakvol voorgesit. Wat 'n bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, beautiful scenery, wonderful friendly staff!

We will definitely be back, and have referred 2 other couples to a stay here already.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V
Saam met vriende

Was teleurgesteld aangesien dit 'n verrassing vir my dogter se 21ste verjaardag was.

Ons het 3 villa-kamers bespreek. Een dubbel en 2 enkel. Met aankoms was daar net 1 dubbelkamer bespreek. Niemand kon verstaan wat van die bespreking geword het nie. Gelukkig het ek al my e-posse wat ontvang is saamgeneem. Die 2 enkelpersone (manlik en vroulik) moes die eerste nag 'n kamer deel. Die volgende dag is daar vir een van hulle 'n afsonderlike kamer gegee. Gloeilampe was geblaas. Moes vra vir toiletpapier, handdoeke en badseep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pascal F - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pascal F

Beautiful place, but they're not well managed

L'Ermitage is beautifully located and the rooms have very generous proportions and are quite luxurious. However, the other memories of the stay were rather disappointing, especially for a 4-star place: the private pool worked only on the last day (after reminding the reception every day and receiving no progress reports), the bedroom had an unbearable smell of moisture and old smoke, the breakfast was marked by a daily fight for cutlery, coffees and literally every single thing on the buffet (thanks to complete under staffing). Also, the reception charged us extra money, due to errors on the system. Due to this, I definitely wouldn't go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lambrechtsstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMTViMzg4LTlkMWMtNGE4OC05YWJiLTc4M2MxNTAxNTAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 790 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Lambrechts Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.910606064664 19.132299298286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem