Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lê-Ke-Plekkie

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 50, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Lê-ke-Plekkie bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep vriende in Vanderkloof. Dit is loopafstand vanaf winkelsentrums en 'n restaurant.

Daar sal koffie, suiker en verromer, toiletpapier, handdoeke en seep beskikbaar wees. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring vir hare wat pas gekleur is.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Vier addisionele gaste kan in die sitarea geakkommodeer word op versoek. Die koninggrootte-beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Elke slaapkamer het 'n glasskuifdeur wat na 'n stoep lei. Gaste in die huis deel die 2 badkamers wat elk óf 'n bad en 'n stort vir vrouens en slegs 'n stort en toilet vir mans het. Die huis sal nie gedeel word met vreemdelinge nie.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, broodrooster, potte, panne, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die gemeenskaplike leefarea het 'n sitkamer met 'n TV met DStv en Netflix, 'n kroegarea, kaggel, en 'n glasskuifdeur wat na 'n braai-area met tafels en sitplek lei.
Die huis het 'n waterverkoelstelsel wat al die kamers, kombuis en sitkamer afkoel.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n plonspoel. Nabye aktwiteite in die omgewing sluit visvang, bootritte, kajakvaart, kunsvlieghengel en wildkyk in.

Die verblyf is troeteldiervriendelik. Gaste moet asb. hul troeteldier se bed en beddegoed saambring. Troeteldiere word nie op die beddens, meubels of linne toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Lê-Ke-Plekkie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Lê-Ke-Plekkie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Protea-straat 50, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lê-Ke-Plekkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 50, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA071cb65ef1e799b5e481a523f21866537e257d16a9dc7f481cd648f0a6a1316b83f10c774d8bafe251732c4477ee7a9501c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 50 Protea street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.999064647403 24.741534587576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem