La Ballito

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Ballito bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is in die La Ballito-kompleks in Ballito, net 220 m vanaf Ballito se Willard-strand.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kleiner slaapkamer met 'n stapelbed. Die woonstel het ook 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefarea.

Die kompleks het swembaddens vir kinders en volwassenes en gemeenskaplike braaigeriewe in netjiese tuine. Die ligging bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by La Ballito sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Ballito gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za