LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Ballito 7G | LekkeSlaap
+9

La Ballito 7G

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito 7G is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die kusdorp Ballito, naby Willard Beach. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie by die see en spog met 'n lang strande.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Onderdakparkeerplek en wasgeriewe is in die kompleks beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of 'n braai in die kompleks geniet. Hulle kan ook swem, die seelewe by die rotspoele verken, kajakvaart, lyfplankry, branderplankry, bootvaart en sonbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by La Ballito 7G sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA95t4QODFjgpT9TUt0YAHUWyxp54T5v1XGVdnhFs3uWUGShXsY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (plek vir 4) 4 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.533307 31.22081
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!