Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir La Ballito Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolandi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G
Gesin met klein kinders

Beste vakansie in jare.

Dit was sowaar die beste vakansie wat ons in jare gehad het by die see. Ons plekkie was skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Die feit dat die kinders se kamer nie 'n venster het na buite nie, gee ekstra gemoedsrus. Die boonste stapelbed is net bietjie hoog vir kinders om op te klim, so 'n leertjie sal eintlik goed werk, maar ons het sommer een van die kombuisstoele gebruik. Dit is regtig min dat jy by 'n plek kom wat nog badhanddoeke gee en vadoekies vir die kombuis. Dit was 'n lekker verrassing gewees. En die koue waterhouer was 'n bonus. Ons het so lekker gebly dat ek volgende maand solank my volgende bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville T
Besigheidsreis

Gerieflik.

Ons het net basies daar geslaap. Vir besigheid is dit reg vir een persoon. Die 'bunk beds' werk nie juis vir grootmense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Everything you need is there. Comfortable beds and lounge chairs to kick back and relax. Stunning sea views. Close walking distance to the beach and shops. We loved staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ballito Apartment se terugvoer

Looking forward to hosting you again.

La Ballito Apartment
Zelda Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda Z
Besigheidsreis

Kort

Jammer dit het nie lugversorging nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabulile N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Good place. Can come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ballito Apartment se terugvoer

Looking forward to hosting you again.

La Ballito Apartment
Cindy G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G
Gesin met tieners

Great location.

The apartment is well located, spacious, clean and has everything one needs (except Wi-Fi). The building needs a little TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ballito Apartment se terugvoer

Unfortunately, the Wi-Fi sim card was faulty, however, it has been replaced and is functional.

La Ballito Apartment
Liezel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met vriende

Netjiese woonstel, met 'n ongelooflike uitsig.

Ongelooflike uitsig. Diens baie professioneel wanneer jy arriveer. Baie netjies en lekker stapafstand na die see. Ook naby winkels indien jy iets nodig kry. Vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ballito Apartment se terugvoer

Glad to hear you enjoyed your stay, hopefully we will be hosting you again in the future.

La Ballito Apartment
Amanda K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Gerieflik geleë, naby die strand, baie skoon en veilig.

Pragtig plekkie, baie skoon en gerieflik en veilig Naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Ballito Apartment se terugvoer

Great to hear you enjoyed your stay, will gladly host you again in the future.

La Ballito Apartment
Martha L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha L
Gesin met tieners

Ballito - onvergeetlik, onbeskryflik, pragtig.

Dankie Lekkeslaap vir 'n wonderlike, asemrowende vakansie by La Ballito. Die personeel was baie vriendelik. Oor genoeg handdoeke, kombuisgeriewe (potte, glasse ens). Pragtigtige, veilige, skoon plek. My man en kinders kan nie klaar praat van hul onvergeetlike vakansie. Die pryse by die winkels ook bekostigbaar, ek het baie meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a09edc53ac00bd1f42c135a1de8dc9914286089aedf021a643d6d8801208af7e5396e437b7ddb1050c89eaa40af9f438288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Jack Powell Street La Ballito complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532746506352 31.221134762704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem