La Ballito HL163

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Ballito HL163 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig. Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Ballito naby die gewilde Willards-strand en verskeie restaurante en winkels.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n ekstra enkelbed en 'n uittrekbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Gaste het 1 onderdakparkeerplek tot hul beskikking.

Slaapplek

'n Bespreking by La Ballito HL163 sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Ballito HL163 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za