Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Caribe 29

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir La Caribe 29
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Beulah J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah J
Gesin met tieners

Fantasties

La Caribe is heerlik ontspannend. Die rustige atmosfeer net reg vir 'n familie-wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann B
Gesin met tieners

Very comfortable and safe.

The apartment was neat and tidy, our whole stay was very comfortable. The location is close to all amenities. The youngsters enjoyed the canal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole E
Saam met vriende

Nice and relaxing.

Our stay was very nice, calming and everything we needed was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inez-mi K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inez-mi K
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abdul B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abdul B
Gesin met klein kinders

Peaceful, rejuvenated.

It was pleasant. I just wish we could have used the kettle as it kept tripping the main switch, adding to the load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique B
Gesin met klein kinders

Would visit again.

Amazing. Would book again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-marie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike plek. Ruim, netjies en 'n pragtige uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Everaardt Fabian J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Everaardt Fabian J
Gesin met tieners

Good.

Our stay was good, the lounge seating was not so comfortable and it is a bit congested for our liking. It is great for people who want a place to sleep and be out all day. The kitchen had all the utensils that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Lekker.

Ek het lekker gebly. Die probleem het ontstaan toe ek die eienaar in kennis gestel het dat twee van my kinders vroeër moes terugkeer omdat hulle op die 8ste moes begin werk. Ons moes op die 6de Januarie 2024 vertrek i.p.v. die 7de. Ek het dus R 1 800 betaal en kon dit nie gebruik nie. Die eienaar het net gesê sy is jammer, maar geen geld kan terugbetaal word nie. Ek vra dus dat daar weer na my omstandighede gekyk word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Caribe 29 se terugvoer

Ek is baie bly dat julle lekker gebly het. I.v.m. die R1800, ek het by my kansellasie beleid voorwaardes gebly wat op die profiel van my eiendom vertoon word, aangesien ek reeds ander gaste moes weg wys wat vir dieselfde datums as julle wou bespreek nadat julle die bespreking gemaak het.

La Caribe 29
Edward M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward M
Besigheidsreis

Very relaxing.

Was very pleasant. Beautiful estate. Only downside was load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, quiet and secure.

Directions to the flat were very clear, and the key was where we were told we would find it. The marina is well looked after, and peace and quiet is the order of the day. Although the unit is not on the water's edge, you do look out onto the canal with an uninterrupted view. The canal is not very deep, and a number of people were swimming in it. The security staff were very friendly, and there is a sense of security as you see young children riding their bikes and playing in the parks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rf Monitoring Systems B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rf Monitoring Systems B
Besigheidsreis

Would definitely come back.

Was very comfortable, everything was very clean and we enjoyed every minute of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rf Monitoring Systems B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rf Monitoring Systems B
Besigheidsreis

Very pleasant, was sad to leave.

Loved every minute of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thozama N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thozama N
Gesin met klein kinders

Very nice and exciting.

I can even move there permanently when finances favour me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beaulah L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah L
Gesin met klein kinders

Our host supplied us beyond what we expected. My grandkids were very sad when we had to leave. Thank you.

She made sure we had a memorable time at La Caribe. She provided us with all the necessary amenities during our stay at the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie O

Het saam my susters gegaan om my man se as te strooi.

My man in onverwags in Februarie oorlede. Hy het in Jeffreysbaai grootgeword. Sy wens was om sy as te strooi in J-Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese woonstel.

Baie lekker gekuier, alles was daar wat nodig was. Uitsig is pragtig, veral die sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenny K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny K
Gesin met tieners

Had an amazing time. Everything was neat and tidy and the host was very accommodating and a pleasure to deal with.

Lovely, neat and well-equipped unit, with an amazing accommodating host. It was a wonderful stay for the entire family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy V
Gesin met klein kinders

Heerlike en rustig.

Was heerlike tyd vir ons. Steeds naby aan alles maar tog bietjie weggesteek. Was baie mooi en lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vironica H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vironica H
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi, gerieflik en veilig. Baie aangename akkommodasie, uitsig was asemrowend.

Veilig, netjies, alle fasiliteite benodig vir selfsorg. Sal dit beslis weer gebruik en beveel dit met graagte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nandie P
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Kinders het lekker gespeel, selfs geswem in die kanaal en gehengel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska K
Gesin met tieners

Heerlik gerus en Jeffreysbaai se skoonheid geniet.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alida K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Woonstel was nie regtig skoongemaak nadat vorige huurders daar uit is nie, badkamer wasbak verstop, kombuis wasbak slegte reuk, baie swak toegeruste kombuis (bv. 1 teelepel, geen opwaslappe), ou beddegoed, gasbraai op patio baie lanklaas gewas. Bure kla oor asblik wat deur vorige huurders gebruik is. Eienaar het wel dadelik van die probleme kom hanteer, maar hulle moet beslis self meer aandag gee aan die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula E
Gesin met klein kinders

Amazing met klein kindertjies.

Die gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Ons het alles gehad wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabby P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabby P
Gesin met klein kinders

Relaxing and awesome.

Was a lovely getaway to enjoy with family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Onvergeetlike vakansie.

Met soveel negatiwiteit oral om ons was hierdie paar dae se wegbreek net wat mens nodig gehad het om positiewe memories te maak. Netjiese en goed toegeruste vakansie verblyf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin M
Gesin met klein kinders

Overall not a bad stay. The view on the marina is well set from the 2nd floor.

The DStv bundle was sufficient for all of us. Taking out the black bags were a schlep, because it took us the whole week to find out where to put it. We would have loved to make a fire at the place itself, but there are braai facilities on the premises, however the gas braai provided made for a quicker meal. Thank you Linda for the very clean and decorative home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reggie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Reggie M
Gesin met klein kinders

In die tegnologiese era waarin ons leef waar almal WiFi en DStv gebruik sou jy dit dat hierdie geriewe beskikbaar sou wees.

Baie teleurstellend toe dit net basiese SABC TV is en geen WiFi. Hotspot maar geen pin. Die weer was bietjie ongierig, ons kon niks doen nie, so DStv en WiFi sou beter gewees het aangesien ons net in die huis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodor K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor K
Gesin met tieners

Het ons verwagtinge oortref.

Uitstekende ligging, pynlik netjies, en alles wat 'n mens kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iantha M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iantha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Woonstel was netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Domingo-weg, La Caribe, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa13d91ef644976979f8e7b2efe7ef118213b881ebbe8a26cd55e5b5edfb03d3a400b64868a8697796d08f21b6719fe0a4854?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 Domingo Way La Caribe 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0734558 24.9169733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem