Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Reyneke

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

La Casa Reyneke is 'n privaat selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Langenhovenpark in Bloemfontein geleë is. Dit is ongeveer 900 m van inkopiewinkels en restaurante af.

Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV en 'n enkelslaapbank wat vir 'n kind geskik is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n geslote hek beskikbaar. Aandete is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by La Casa Reyneke sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir La Casa Reyneke
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink La Casa Reyneke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81cbd634cc56ee79ec86231edcde498960de699d1a41bd517255d28cb917854a800bf98cf6a28f0fd743555dcb7e20c2ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 50 Audrey Blignaut Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.107544 26.157692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem