Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Chapelle

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

La Chapelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir La Chapelle
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rina K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Ja, dankie. Heerlik gebly. Dame baie vriendelik en gasvry, asook plekke aanbeveel waarheen ons kon gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean, well equipped.

We had a lovely stay at La Chapelle, the host was very kind and hospitable, a great ambassador for Montagu! We had a very comfortable stay - lovely bed and linen. Peaceful, clean and quiet with a well-equipped kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met mooi herinneringe.

Ons het ons verblyf baie geniet. 'n Mooi kapel (ou biblioteek) langs die eenheid is 'n interessante plus. Die gashere was baie bedagsaam en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, mooi skoon en baie vriendelike diens, beslis die geld werd en sal graag weer hier bly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besonderse ervaring en baie goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly in die geskiedkundige La Chapelle. Wendy en haar span was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana R

Rustig.

Baie rustige omgewing. Die verblyf het alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Waarde vir geld, besonders netjies en ruim.

Was werklik aangenaam en verwagting oorskry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cristina S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cristina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A unique experience!

It felt like we were staying in the loft of a chapel. The story behind La Chapelle and the care that was taken to keep the essence of the building intact is very special. Very near to the hot baths.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

'n Baie netjies en lekker goed ingerigte plekkie. Sal hom beslis aanbeveel en sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik maar baie basies.

Ver uit die dorp, nie maklik bereikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi netjiese plekkie!

Baie lekker oornag plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lovely, a place to rest.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K

Lovely.

Beautiful and unusual accommodation. The host at La Chapelle was very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies uit een gesit.

Baie lekker, netjies uit een gesit. Cute plekkie, uniek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in hierdie goed toegeruste, netjiese eenheid.

Eenheid netjies en gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen V
Saam met vriende

Very friendly host.

We enjoyed our stay, charming town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het.

Ons het ons verblyf by La Chapelle geniet en sal ons weer van hul dienste gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bessie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en pragtig.

Die historiese agtergrond maak dit baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en het alles wat jy nodig het.

La Chapelle is 'n pragtige gastehuis en ons eenheid was skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het om ons kuier baie lekker te maak. Baie dankie, Wendy. Ons sal beslis La Chapelle aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike, rustige "haven" om asem te skep.

Rus en vrede. Stilte. Karakter. Gasvryheid. Alles was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Alles wat nodig is, was daar vir ons kort kuiertjie.

Baie vriendelike ontvangs met ons aankoms. Eenheid was netjies en skoon en het voldoen aan ons behoeftes vir die twee nagte wat ons daar gebly en geslaap het. Het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en interessant. Beslis 'n besoek werd!

Baie aangename en vriendelike ontvangs. Lekker gerieflik, baie skoon en netjies. Gasvrou se "personal touch" is oral sigbaar. Ons het sommer heerlik tuis gevoel. Baie dankie. Beveel dié plekkie graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met vriende

Regtig baie lekker! Wendy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer!

Dis 'n besonderse en unieke plek om oor te slaap! Sal dit vir enige iemand voorstel. Wendy was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige besoek om meer van Montagu te sien en te ervaar.

Heerlike stil woonbuurt. Woonstel is klein, maar goed toegerus en baie netjies. Gasstofie en herlaaibare ligte kon tydens beurtkrag gebruik word. Wendy het ons baie welkom laat voel en selfs beurtkragskedule voorsien. Hul was bereid om besprekingsdatum te verander (my fout) en het ten alle tye vriendelik en professioneel opgetree!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Eenheid wat skoon en netjies. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam H

Lekker rustig en mooi tuin reg geleë, met die vriendelikste diens!

Lekker rustig en mooi tuin reg geleë, met die vriendelikste diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida W
Saam met vriende

Vreedsame wegbreek.

Baie oulike plekkie met vreeslik baie charm. Baie rustige, vreedsame omgewing. Ons sal weer daarso wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Beste Ida,
Dankie vir jou gawe resensie. Julle is altyd welkom by ons.
Vriendelike groete,
La Chapelle Span

La Chapelle
Jennifer D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D

Stil, lekker.

Rustige atmosfeer vir 'n hart wat moet heel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Jennifer. Alle sterkte vorentoe.

Vriendelike groete
La Chapelle Span

La Chapelle
Heinrich U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tekortkominge in kamer en badkamer.

Pragtige wooneenheid vol geskiedenis. Badkamer netjies en nuut oorgedoen, maar geen reukweerder, sjampoo of body wash. Geen aircon - slaapeenhede baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Thank you for your feedback and I am sorry to hear that you are unhappy. However, there is body wash in the unit. We do not supply shampoo and conditioner and we also do not advertise it as being given with the unit.

There is a standing air conditioner and fan in the unit and my team would have gladly assisted had you not known how to operate them. In fact, my team was on standby and tried to assist your family wherever they could and also tried to diffuse the tension that was initiated by your wife and daughter. The unit has everything you need and was advertised as such. There are security cameras and electric gates so I fail to see why you have marked us down on that too.

Nevertheless, thank you for the stars.

La Chapelle
Joy G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Het die rustigheis terdeë geniet. Baie netjies, goeie diens van Canada, die gasvrou, ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Highly recommend it and the owner is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg M
Enkelreisiger

Lovely, comfortable stay. I would definitely stay there again.

Everything you need is there. Peaceful garden setting. Good communication. Clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Good day Greg,

Thank you for your positive feedback.

Looking forward to your next visit.

Kind regards,
Wendy

La Chapelle
Hennie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie netjies en skoon. Mooi tuin en braaiplek.

Net jammer TV het net basiese kanale. Kan geen sport opvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste omgewing, rustige atmosfeer, netjies gerieflike verblyf en naby aan restaurante.

Afgesien van bogemelde is ons baie vriendelik ontvang. Ons het die geskiedenis van die oorspronklike biblioteek wat baie aan 'n kapel herinner, baie geniet. Alles was 'n genotvolle ervaring en ons sal dit hoog aanbeveel aan enigiemand wat daar wil oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Goeiedag Fred

Dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit en sien uit om u weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
La Chapelle Span

La Chapelle
Marius B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wendy is meer as 'n gasvrou. Vriendelik, bedagsaam en gaan die ekstra myl vir haar gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Goeiedag Marius

Baie dankie vir jul mooi resensie. Ek waardeer dit en sien uit daarna om Jul gou weer te sien!

Vriendelike groete
Wendy

La Chapelle
Herman L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Wendy raak sommer amper familie sy is 'n wonderlike gasvrou en mens so hulpvaardig jy voel veilig by haar sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Goeiedag Herman
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om Jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Wendy

La Chapelle
Dawid K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gastekamer met alles wat nodig is en vriendelike diens van die gasvrou.

Dis goed geleë naby die dorp en die bekende Avalon Springs (warmwaterbron en hotel) en voetslaanpaadjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vinnige oorslaap in Montagu.

Waarde vir geld. Dis ’n klein eenheid, so regtig net gemaklik vir oorslaap. Enigste nadeel is geen lugversorging nie. Dit het ons nie gepla nie a.g.v. die tyd in die jaar van die reis, maar dit sal dalk nie vir almal werk in die middel van Montagu se somer nie. Andersins, baie lekker vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Goeiedag Deon,

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis waar ons kan verbeter en het nou ‘n lugversorger in die eenheid gesit.

Vriendelike groete,
La Chapelle Span

La Chapelle
Deon K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel.

Lieflike plek, fantastiese ligging, goeie waarde vir geld. Wendy is die perfekte "Host". Ons sal verseker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Hallo Deon
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Wendy

La Chapelle
Karen G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort

Baie mooi. Sal weer wil gaan. Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Karen. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Wendy

La Chapelle
Kathryn V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn V
Saam met vriende

A very pleasant stay.

The garden was beautiful and Wendy was an extremely helpful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Hello Kathryn
Thank you for your feedback. It was a pleasure meeting you.
Kind regards
Wendy

La Chapelle
Henk G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse bykomstighede. Besonder vriendelike ontvangs.

Skilderagtige kapel/ou biblioteek 200 m van bronne. Gasvrou besondere moeite gedoen met ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mickey S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mickey S
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs en puik akkommodasie.

Ek was vriendelik ontvang. Plek het alles wat jy nodig het en baie mooi skoon. Lieflike omgewing en plaaslike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Goeiedag Mickey
Ons waardeer jou terugvoering. Hoop om jou gou weer te sien!
Vriendelike groete
Wendy

La Chapelle
Meiring D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Dis die plek om te bly in Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Die plek was skoon, netjies, en veilig gevoel daar. Dankie vir die vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Goeiedag Philip
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gebly.
Vriendelike groete
Wendy

La Chapelle
Laura D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry

Die eienaar het ons welkom geheet met 'n vriendelike glimlag. Ons het baie lekker gebly en die bobotie was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Beste Laura

Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Vriendelike groete,
Wendy

La Chapelle
Paul V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing. Verblyf is gerieflik met vriendelike ontvangs.

Rustige atmosfeer in ’n rustige omgewing met pragtige wingerde in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Beste Paul,

Dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet.

Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang.

Vriendelike groete,
Wendy


La Chapelle
Pauline K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusplek en goed geleë.

Kliëntediens is baie goed. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en seker gemaak ons is volledig ingelig. Regtig geniet en sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Beste Pauline,
Dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.
Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Wendy

La Chapelle
Hein En Marieta T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein En Marieta T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was geen tekorte van enige iets

Die landelike atmosfeer waaarna mens soms soek het die wit hennetjie van die werf gebring. Die woning is ook net 'n hanetree van die warmbaddens af. Die omgewing is absoluut pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel die plekkie klein is, is dit gerieflik en die eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Ideale oornagplek. Omgewing rustig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Beste Beatrix,

Dankie vir jul terugvoer. Ons hoop om julle weer in toekoms te sien.

Groete,
Wendy

La Chapelle
Jenny V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en lekker ontspannend!

Het dit baie geniet! Ons was vriendelik ontvang. Alles was baie netjies en skoon. Die vars lug, die vriendelike huismense en rustige atmosfeer was net wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer hier kom aanklop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Hallo Jenny, dankie dat julle gekies het om by La Chapelle te bly. Dit was lekker om julle te kon ontmoet.

La Chapelle
Ina L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

La Chapelle was 'n oornagstop op pad terug Port Elizabeth toe.

Plattelandse gasvryheid het 'n nuwe dimensie gekry. Sondagaand laat, ons doen navraag oor 'n moontlike koskryplek op die dorp (Montagu). Toe ons ons oë uitvee, kom Wendy en haar ma met 'n skottel lamsbredie, slaai en brood. Heerlik. Waar in die wêreld gaan jy dit kry. Dankie nogmaals!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Chapelle se terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet.

Vriendelike groete,
Wendy

La Chapelle
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitvlughtstraat 19, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA555b1b93d14c3758e8cca4fc487099fd661a376e433b0f46bdb88df95e928811cf383acc6d64662a409ec5b913fa06e75163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 19 Uitvlught Street Bergsig 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -33.764744560132 20.121978278834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem