LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Chateau Moeries | LekkeSlaap
+33

La Chateau Moeries

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir La Chateau Moeries
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezel L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek vir 'n wegbreek uit die stad.

Alles was wonderlik, die beste selfsorg verblyf wat ons nog besoek het. Daar is alles van 'n ysmasjien tot 'n skottelgoedwasser. En alles was in perfekte werkende toestand. Ideaal vir 'n groot groep mense maar ook vir 'n romantiese wegbreek vir 2. Die borrelbad, slim-TV en WiFi was n groot bonus. Mens kan die see sien vanaf die boonste verdieping se stoep. Baie dankie dit was 'n voorreg om in so mooi plek te kon bly, dankie dat jul, jul mooi huis beskikbaar stel vir mense om in te gaan bly.

La Chateau Moeries's terugvoer

Dankie. Ons waardeer julle positiewe terugvoer en mense soos julle sal maak dat ons poog om nog verder te verbeter.
Ons is bly julle het dit geniet.

La Chateau Moeries
Tarynne K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarynne K
Gesin met klein kinders

It was wonderful. The house was insanely nice and the views was amazing. Totally worth it!

The house was very neat. The kitchen was very spacious which is awesome for bigger groups. The jacuzzi was a nice touch to the place. The beach is right in front of you. Overall it was splendid.

Angelo D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo D
Saam met vriende

Perfect for those weekends away, great value for money. Definitely would come back again in the near future.

Clean, friendly welcome, helpful neighbours and just in general a pleasant stay. Perfect getaway destination.

Zahn F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn F
Saam met vriende

Netjies, puik toegerus en so mooi.

Sal defnietief aanbeveel. Ons het so lekker geslaap en gekuier. Die buitebraai en jacuzzi was 'n groot bonus!

La Chateau Moeries's terugvoer

Hi Zahn,
Dis vir ons altyd heerlik om te hoor dat ons gaste dit geniet het.
Baie dankie vir die mooi kommentaar, kom gerus weer.

La Chateau Moeries
Siann D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siann D
Saam met vriende

Lovely stay, but terrible greeting and goodbye from Maryna.

The accommodation was absolutely wonderful. however the service received from Maryna was distasteful and unprofessional. I think because of this we would not return to this accommodation which is such a pitty.

La Chateau Moeries's terugvoer

Thank you for your honest review Siann. We are glad to hear that you enjoyed the accommodation. As discussed over messages, we have discussed your review and feedback internally with our host and we appreciate you letting us know.

La Chateau Moeries
Ruan V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Wonderlike verblyf in lieflike Jacobsbaai.

Ons was 'n groep van 12 (8 volwassenes en 4 kinders) en het ons wegbreek by La Chateau Moeries vreeslik baie geniet. Die huis is in 'n fantastiese toestand - ten volle toegerus met als wat mens moontlik kan nodig kry, en al die afwerkings in al die vertrekke is topklas. Die kamers, badkamers en leefareas is ook lekker ruim, selfs meer as wat die foto's op die webblad wys. Ons vakansie was ongelukkig kortgeknip deur Covid-19, maar Sonja was deurlopend beskikbaar en altyd vriendelik tydens al ons kommunikasie. Ons gaan definitief teruggaan in die toekoms, sonder twyfel!

La Chateau Moeries's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons besef dat julle baie betaal om by ons te bly, daarom wil ons dit spesiaal maak.
Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom.

La Chateau Moeries
Hanri C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C

Luukse ontspanningsverblyf.

'n Pragtige, stylvolle huis, volledig toegerus met alles wat mens kan nodig hê en nog meer. Silwerskoon en baie gemaklik. Ideaal vir kindertjies ook. Fantastiese sonsondergange te sien vanaf balkon en heerlike stoep, braai en Jacuzzi buite. Ons kom kuier sommer gou weer.

Cornel E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was 'n groep van 10 mense wat Jacobsbaai besoek het vir 'n wegbreeknaweek.

La Chateau Moeries is 'n puik topklasbestemming. Ons het ons verblyf baie geniet en ons sal dit beslis aanbeveel en definitief weer besoek. Die huis is uitsonderlik skoon en netjies en bied alles en nog meer. Dankie Maryna, vir jou vriendelike ontvangs en hulp. Ons het baie lekker gekuier.

Grethe N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe N

Fantasties.

Perfek toegerus en baie lekker huis naby see. Alles was baie skoon. Rustig en baie ontspanne omgewing.

Leonorah G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonorah G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik en fantasties.

Baie goeie plek om te wees. Sal definitief weer kuier.

Vanaf R3 500
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikersingel 3, Jacobsbaai, 7394, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92e67f4bae32b921d5dbbb5789e0370ea1a94e6c254053ed624280741f7d35ebe0c7d9607a28b56afd81a981ca6f762ba014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 12 persone) 10 5 1 5 3 Duiker Close Jacobs Bay 7394 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.978367489237 17.887498892729
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!