Gordonsbaai Akkommodasie by La Corniche | LekkeSlaap
+22

La Corniche

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 27, Gordonsbaai , 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Corniche bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel met see-uitsigte. Dié smaakvolle drieslaapkamerwoonstel is in Kusweg, oorkant die hoofstrandarea in Gordonsbaai.

Die woonstel het 3 verdiepings, 3 slaapkamers en 4 badkamers, en is ideaal vir 'n gesin van 6. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers op die derde verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is op die grondverdieping en het direkte toegang tot die tuinbinnehof met 'n ingeboude braai-area. Dié kamer het 'n stapelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf, en die leef- en eetarea het see-uitsigte. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste het toegang tot privaat parkeerplek.

Die strand is oorkant die pad, asook verskeie winkels en restaurante. Doendinge in die area sluit swem, voetslaan en wynproe in.

Slaapplek

’n Bespreking by La Corniche sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir La Corniche
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kusweg 27, Gordonsbaai , 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Corniche het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 27, Gordonsbaai , 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFsFDIBc0PLCRjMLQdS1F98VtSw05go1AdzgDF3092ljpM7BzbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 27 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.156211415103 18.867996279762
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za