La Dolce Vita
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Augustine-weg 117, Paternoster, Weskus, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Dolce Vita is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Paternoster wat naby die strand geleë is.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat individueel versier is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, instapstort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea met sy gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en YouTube. Gaste het ook toegang tot WiFi deur die huis.
Die vermaakkamer het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Gaste kan op die beskutte stoep kuier, in die privaat, omheinde tuin stap of by die vuurput sit en ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by La Dolce Vita sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1664
Jaar gelys 10
Ligging
- St. Augustine-weg 117, Paternoster, Weskus, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink La Dolce Vita het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Augustine-weg 117, Paternoster, Weskus, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom