LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Dolce Vita Guest House | LekkeSlaap
+28

La Dolce Vita Guest House

Gastehuis
Luukse Kamers
Vanaf R2 260
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n spa-bad, en 'n balkon of 'n patio. Elke kamer het 8 DStv-kanale, 'n ketel, 'n yskas en 'n ongelooflike uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Kinders tussen die 0 en 12 jaar bly gratis. 1 kind per kamer. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodkamers
Vanaf R2 520
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebroodkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n spa-bad of 'n Jacuzzi, 'n stort en 'n balkon. Elke kamer het 8 DStv-kanale, 'n ketel, 'n yskas en ongelooflike uitsigte oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Kinders tussen die 0 en 12 jaar bly gratis. 1 kind per kamer. Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 260
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jocelynstraat 105, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NjI0ZjkyLTU0NDUtNDkwMy1hNThjLTY3ODcyNTRkYjdhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 105 Jocelyn Street Kosmos 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.743611937078 27.840278148651
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!