Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Galiniere Guest Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 58 resensies vir La Galiniere Guest Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Emilie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Emilie G
Gesin met klein kinders

Flexible when it comes to checking out but sad about other things.

Nice stay but it was unlucky that the pool was not ready to be used. Even though I asked and they wrote to me that it was. The owner was shouting at me and my 5-year-old son for going to the pool without knowing it was not ready.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Galiniere Guest Cottages se terugvoer

Dear Emilie,
I'm sorry if you were felt that you were shouted at. At the time you arrived, we were undertaking routine servicing of the guest swimming pool - vacuuming sediment from the bottom. We kindly requested that you do not use the pool for a short period of time while the pool was being serviced, and suggested that you use another swimming pool on the farm for a short period of time. Your son, who was playing around the guest pool dropped a toy into the water, and you removed the pipe and pole with the suction head yourself without speaking to us, which then disturbed the sediment.
All swimming pools require regular servicing to ensure that they are well-maintained and clean. When guests interfere during pool servicing (intentionally or not), this can result in challenges to keep the pool clean. As a result, of you removing the pipe and suction head, we had to add more chemicals and run the pump for an additional period of time.
We had tried to clearly communicate that the pool was being serviced for a short period of time and assumed that you had understood this. I apologize if our communication was unclear.
Kind regards,

La Galiniere Guest Cottages
Lizette R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Goeie diens en gaan die ekstra myl.

My man en seun het die Race to the Sea gaan doen. Ons het gevra vir 'n warm stort na die tyd, al bly ons nie die Saterdag oor nie. Hulle was meer as bereid om ons te akkommodeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Met beurtkrag is dit moeilik. Nie net het ons nie elektrisiteit gehad met beurtkrag nie, maar ook nie water nie. Ons voel so 'n plek behoort voorsiening daarvoor te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Galiniere Guest Cottages se terugvoer

Dear Elize, we apologise that your stay did not meet expectations. I'm sure you know that the load shedding situation is impacting a lot of businesses throughout the country, including the accommodation sector. We are looking at options to install solar power on the farm, but this does require substantial investment. As a three star self-catering accommodation, our profit margins are very limited, making it very difficult to put together the necessary funding. We will investigate what happened with the water supply, as this should not have been affected from the load shedding. Kind regards. Alan

La Galiniere Guest Cottages
Tyler V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyler V
Saam met vriende

Comfortable and lovely.

We enjoyed our visit and had lots of fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D
Saam met vriende

Lovely overnight stay.

The cottages at La Galiniere are really charming and well-equipped. The location is also good, just a short distance from the centre of Franschhoek, and so close to the wine tram. It also has a lovely pool area with braai facilities. The fact that there are just two cottages also provides a sense of privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Le Roux R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Gasoond in eenheid is pateties en behoort vervang te word. Mens kan glad nie sien op watter temperatuur hy is nie. Res is ok. Ritha baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome - in Franschhoek maar buite Franschhoek! Daai 'in die wynlande tuis gaan' gevoel.

Sal definitief weer kom kuier! Dankie Marietha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyla S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tyla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful gardens and location. Comfortable bed.

Not the best shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriette B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette B
Gesin met tieners

Aangenaam.

Sentraal geleë, maar beddegoed egter geskeur. Gratis bottel wyn was baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle H
Gesin met klein kinders

Too pricey.

Was too pricey. Dog barked all the time. Very noisy on the R45. Thought it would be more tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B
Saam met vriende

Lekker.

Vriendelike ontvangs. Lekker geleë en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Die plek is sentraal geleë. Dit is 'n netjiese plek. Ons is tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief soos by jou eie huis.

Ons was verras met die ruim kothuis en het alles gehad wat ons nodig het. Dit is baie sentraal geleë en ons kon die omgewing van daar af lekker verken. Sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie A
Saam met vriende

Sal my eerste keuse wees vir volgende Franschoek-kuier!

Netjies, skoon, goed geleë. Die kaggel was perfek vir die koue naweekweer. Dankie Rita vir jou gasvryheid en behulpsaamheid. Sien jul hopelik gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandrine M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrine M
Gesin met klein kinders

Pleasant stay, was very handy to go around to visit vineyards and good restaurants.

As we said, was a pleasant stay. It was clean and handy, welcomed with a bottle of red wine from their own vineyard, was good. The swimming pool is small but enough to enjoy, especially the kids. Security is 5 stars for sure, maybe to many dogs, that scared a little bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met vriende

Pragtig, sentraal en waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly by La Galiniere, die eenhede is baie goed ingerig, netjies en veilig geleë. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak en sal dit aan enigeen aanbeveel. Baie dankie aan Marietha en span, dit was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K
Saam met vriende

Naby alles, pragtige uitsig en goed toegerus.

La Galiniere Guest Cottages, het 'n pragtige uitsig. Die eenheid was goed toegerus. Ons het heerlik by die swembad ontspan tussen die wynlande. Dit was in die hoofstraat geleë, wat 'n bonus punt was, naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

La Galiniere is 1,5 km buite Franschhoek en ek sal definitief weer daar gaan bly. Dit is baie netjies en skoon en ideaal as jy die omgewing daagliks verken en net snags daar wil oornag. Ons is mense wat hou daarvan om te stort en die stort wat in die bad is was so klein bietjie van 'n irritasie. Verder is daar alles wat mens enigsins nodig het. Ek was mal oor die idee dat dit tussen wingerde is - gee mens daardie lekker Franschhoek gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

Baie geniet.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merike V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en pragtige view.

Cottages is netjies en gemaklik, die view laat mens van die "real world" vergeet, staff is ook baie vriendelik en behulpsaam, ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope G
Gesin met klein kinders

Perfect location and comfortable cottage.

The cottage is ideal for a family of 4 with big bedrooms and living room. Most importantly the location is fantastic! A small vineyard in the Main Street of Franschhoek that allows you to visit all farms at easy reach. The cottage is very clean and I highly recommend. Only area of improvement is the presence of 4 dogs in the vineyard which makes the kids a bit scared as the dogs do bark at people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Galiniere Guest Cottages se terugvoer

Dear Penelope,
Many thanks for your positive review. We're glad the cottage met your expectations.
I appreciate your comments about our dogs, but I'm sure you understand that on a small holding like ours, it's important to provide a high level of security for our guests.
Kind regards,

Alan

La Galiniere Guest Cottages
Anthonie B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies!

Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf - sal weer hier tuisgaan.

Ek en my vrou het die plek baie aangenaam gevind. Die kombuis is baie goed toegerus en die eienaar het aan alles gedink. Breekware, eetgerei en kookgerei van hoë gehalte. Die lekker hangkaste met genoeg klerehangers waar mens jou klere kan ophang en ander goed uitpak was 'n groot verbetering op ander gastehuise wat nie sulke geriewe bied nie. Die matras in die hoofslaapkamer was 'n droom en die spierwit linne was 'n aangename verrassing. Die addisionele sagte komberse in die kas was ook baie welkom en moes dit gebruik omdat dit bitter koud was. Die mat in die hoofslaapkamer was nie onlangs gesuig nie en is miskien iets waaraan aandag gegee kan word. Die badkamer kort dalk ook bietjie aandag, bv die kraankoppe oor die bad vertoon slordig. Verder 'n lekker plek en ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K
Saam met vriende

Ongelooflike mooi plek, baie netjies!

Een van die mooiste plekke waar ek nog gebly het. Die eenhede is ongelooflik mooi toegerus en afgerond. Diens ontvang was uitstekend, ek sal baie graag in die somer weer kom kuier dat ek van al die ander geriewe soos die swembad en braai-areas ook kan gebruik maar, maar vir nou was die lekker kaggel baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danele J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig, baie netjies en cozy.

Alhoewel die huisie baie netjies was, was dit onnet buite. Hulle kon die blare gehark het en by die swembad skoongemaak het. Ek weet dit is winter, maar dit voel onversorg en onnet as daar orals blare lê en die swembad is vuil. Jy sien die foto's op die internet en verwag dit moet so mooi en netjies wees. Die foto's skep 'n verwagting, en om dan daar te kom en dis vuil buite, is 'n groot teleurstelling. Hulle sou dit nie adverteer soos wat dit toe gelyk het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties , absoluut perfek vir ontspanning ons tydjie was net kort . Ek sal enige tyd terug gaan en dit aanbeveel !! Baie dankie Groete Liezel

Dit was fantasties , absoluut perfek vir ontspanning ons tydjie was net kort . Ek sal enige tyd terug gaan en dit aanbeveel !! Baie dankie Groete Liezel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay!

Lovely accommodation and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wolfgang B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wolfgang B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en eenheid aan die binnekant.

Die perseel word buite glad nie in stand gehou nie. Die gras was nie eers gesny nie. Binne-in die eenheid is dit wel gerieflik. In die vier dae wat ons daar was is die vuilgoedhouer nooit skoongemaak nie. Hulle het nie een keer gevra of alles in orde is nie. Die plek het wel baie potensiaal as dit reg bestuur word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Galiniere Guest Cottages se terugvoer

I'm sorry your stay did not meet your expectations. Please note that La Galiniere is 3-star self-catering accommodation. We therefore do not promise daily servicing of the cottages - particularly over a weekend. Please also understand that the majority of guests choose our property for the privacy it provides and have no interest in having contact with the owners of staff. Perhaps a 4 or 5 star facility, and a guest house or B&B might be more suitable on a future visit to Franschhoek, so that your expectations are met?

Regarding the grass, we have to keep it fairly long to keep it green - particularly because of the amount of shade around the property.

La Galiniere Guest Cottages
Esmaralda N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste berge en oulikste kothuis.

Ons was vriendelik verwelkom. Hierdie kothuis is ruim en sal definitief groot genoeg wees vir gesin van 4. Goed toegerus en goed geleë, skaars 1 km uit die dorp. Ons het die rustigheid baie geniet en gaan verseker die mooie berge mis. Sal aanbeveel en weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesther D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesther D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Nie luuks nie, maar baie skoon en netjies met alles wat nodig is om tuis te voel. Baie spasie en die mooiste plaas (wingerde en berge). Baie goeie restaurant ongeveer 200 m van die plaas af op die hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

La Galiniere het baie meer gebied as wat ons verwag het. Skitterend!

La Galiniere bied eenvoudig 5-ster-verblyf aan en is goed geleë. Die kommunikasie met en ontvangs deur Rietha was fantasties, en sy het ons onmiddellik welkom laat voel. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het. Die prys was perfek vir die verblyf en die ervaring was net positief. Die eenheid is baie groot, uitstekend toegerus, baie netjies en het alles en meer gebied wat mens nodig het. Ons kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, veilig vir kinders met 'n beeldskone uitsig.

Wonderlike ervaring en waarde vir geld. Regte bestemming vir die gesin en alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner could not be contacted.

Building outside was in progress. On a busy road and there is a train right behind the house. Very bad security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Galiniere Guest Cottages se terugvoer

Dear Estelle,

I'm sorry that you chose to cut short your stay after your family had left. We always appreciate feedback but I feel some clarity is needed in relation to your comments. We were on vacation when you visited. However, our Cottage Manager was on site during the day, we had a friend house-sitting and were certainly contactable by email or phone. There was no building work taking place - the new guest swimming pool was just waiting to be filled and for safety reasons we placed red and white tape around the pool. Our address is Main Road, Franschhoek (most guests realize that a main road is likely to be fairly busy) and this and a map are clearly indicated on the website. We do not have a train behind the house - it is the Franschhoek Wine Tram. We have never had comments about security before so I'm not really sure what you are referring to. The property is fenced in and German Shepherd dogs roam freely.

Regards,
La Galiniere Guest Cottage management

La Galiniere Guest Cottages
Piet V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek.

Hartlike verwelkoming, honde ingesluit. As die verbeterings rondom die chalet voltooi is, sal dit lieflik wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Galiniere Guest Cottages se terugvoer

Many thanks for your review Piet. Unfortunately, due to the weather, the swimming pool and surroundings were not completed as early as originally anticipated.

La Galiniere Guest Cottages
Marinda G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda G
Saam met vriende

Wendy was baie aangenaam en vriendelik en het gehelp waar sy kon...

Dis 'n baie lekker rustige omgewing en die uitsig is pragtig. Ek sal voorstel hulle sit elke dag vars hout in vir die kaggel met genoeg Blitz en reël 'n skoonmaakdiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Galiniere Guest Cottages se terugvoer

Many thanks for your review Cobus. As we indicate in our guest handbook, we provide one complimentary basket of wood at check in, then ask that guests provide their own wood or pay R40 for each additional basket. Cottages are cleaned at the request of guests - some like the cottages cleaned daily, others prefer not to be disturbed.

La Galiniere Guest Cottages
Stella F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koen K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koen K

Netjiese, goed versorgde akkommodasie.

Lekker vuur en kombuis-sitkamer vir kuier. Personeel en eienaar baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees en mense was behulpsaam en vriendelik.

Ongelooflik, was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tydperk was aangenaam

Wonderlike verblyf. Sentraal geleë en privaat. Ons het die verblyf baie geniet. Op 'n minder positiewe noot: Die ingangsportaal na die eenheid se mat is vuil. Die honde op die perseel blyk verwaarloos te wees en hulle word elektronies beperk om te blaf wat volgens my 'n vorm van dieremishandeling daarstel. Verder baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand S

Het baie lekker gebly.

Daar is als wat mens nodig het in huis om dit aangenaam te maak. Die ligging is ongelooflik; als wat mens wil sien is naby aan La Galiniere. Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Gesin met klein kinders

Ideaal vir kinders.

Gemaklik en rustig. Verkeer-geraas pla ook 'n bietjie. Kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels D

Waardeer die stilte en privaatheid!

Ek het net een nag daar oornag. Ek het die stilte en privaatheid waardeer - en 'n heerlike plaaslike bottel wyn sonder etiket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charissa V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charissa V
Gesin met klein kinders

'n Lekker oorslaapplekkie.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en die drie honde het dadelik ons harte gesteel.

Dis 'n wonderlike ervaring om so op 'n wynplaas te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie J - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J

Goed.

Sien die sterre hieronder!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Private, comfortable and well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elta V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elta V
Saam met vriende

Net een aand wens was meer!

Ons is baie vriendelik ontvang en na 'n groter plek geneem wat baie gerieflik was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne J - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne J
Saam met vriende

Won't stay there again unless the flat is cleaner.

Carpets and lounge suite need cleaning, blankets on bed had hair so did the bath have hair in it. Kitchen well fitted. Beds comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S

Skoon, netjies,prakties,ruim genoeg,netjiese badkamer,lekker kombuisie.

Aangename kuier in die kothuis. Die eenheid is naby aan die besigheidssenter,maar tog ervaar jy die landskap en natuur. Die kothuis is goed toegerus. Die koffiepoeier was hard en ek dink die houer is nie lugdig nie. Of daar moet geen koffie wees, of beter koffie. Goeie beddegoed, lekker matras. Ek sal die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian R

Lovely location, comfortable accommodation, close enough to the village to walk.

Lovely location, would've liked somewhere to sit outside. Friendly host. I liked being able to walk into the village.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ceronia J - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ceronia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place and surroundings

Wonderful place and surroundings. The dogs were a real bonus. Would recommend it to a friend. The only downside is that the door at the kitchen couldn't lock as there was no key for that door and that is the reason why we give it a 3 star for safety, but overall wonderful place. Which we booked for an additional night (2 nights) instead of one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvic B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvic B
Gesin met klein kinders

Friendly,

A good stay, very clean. Only problem was when we wanted to leave at 10am the next day, there was no one to be seen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane P - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane P
Saam met vriende

We were delighted with the accomodation and look forward to staying again, thank you.

Clean, well appointed accommodation with splendid view. Close proximity to town center. We received a warm welcome on arrival and the lovely log fire warmed the rooms too. A great place for self-catering when wanted, but close to excellent restaurants and coffee shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica V - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely spot for a weekend away, great service and lots of space.

We had great service from La Galiniere Guest Cottages - our cottage had lots of space, was clean and comfortable and we received a bottle of wine. Great spot for a self-catering weekend away! Will stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYjgzOTIyLTJiMTYtNGEzMC1iOGVmLTNkNWY1MDUyODBhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 R45 Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.901221068266 19.106737375259