LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Marija Guest House | LekkeSlaap
+10

La Marija Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
B&B
Kamer 2
B&B
Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen ontbyt bedien word gedurende die Covid-tyd nie.
Rook word slegs in die tuin toegelaat, en 'n boete van R1000 is betaalbaar indien gaste in die gebou of kamers rook.
Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir kindertjies, bejaardes of gaste wat moeilik loop nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
'n Matras vir 'n kind onder 10 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Inkloktyd: 15:00 en 18:00. Gaste wat laat gaan inklok moet asb. vooraf met die instansie reël, sodat die sleutel vroeg afgehaal kan word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCBEaWlMjFhR6QiMvSxSpDYNBuxReU7H13uGK12VjDlaQSDGCe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 197 Tipuana Avenue Wonderboom 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.688021811116 28.214023444124
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem