Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mer Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 9, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Mer Holiday Home is in De Kelders geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis wat smaakvol versier is en met 'n see-uitsig spog.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 na 'n stoep met 'n see-uitsig lei. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers waarvan een 'n en suite-badkamer is met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en die derde badkamer het 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitarea, -eetarea en nog 'n area met ekstra sitplek. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Ander geriewe sluit 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging, wasgoedarea en 'n balkon met 'n buitebraai in.

Die huis het 'n battery en 'n omsetter wat krag tydens beurtkrag voorsien.

Die bestemming bied toegang tot die Stanford Cove strand en is ideaal vir diegene wat die Overberg wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by La Mer Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir La Mer Holiday Home
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Martiena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Langstraat 9, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Mer Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 9, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94c7d5090b4ae16c961dcde8f5af7497242e4ee32ff4dc9ce0c88ce08952d3e08cfa6f5f1dbfa5ce1f062e62cad38401dde6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 9 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.567192993991 19.354494123593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem