La Montagne Guesthouse
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Montagne Guesthouse is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë, so besoekers kan maklik die dorp verken. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels wat binne loopafstand van La Montagne af is.
Die gastehuis bied 4 dubbelgastekamers met en suite-badkamers in die hoofhuis, plus 3 tuinkothuise met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Die tuinkothuis is nuut opgeknap en met romantiese oopplan-badkamers ingerig. Al die gastekamers is luuks ingerig met uitstekende beddens, linne van goeie gehalte, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en lugversorging. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
La Montagne het 2 gemaklike sitareas waar jy kan sit en lees of TV-roelet kan speel met die volledige reeks DStv-kanale. Laatmiddag kan jy luilekker ontspan in die tuin of 'n uiltjie knip op die agterstoep onder die wisteria.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
- Gaste dink La Montagne Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18