Beskrywing
Die kamers is in die solderarea van die meer as 100 jaar oue-hoofhuis wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers is nuut oorgedoen en lekker groot met pragtige uitsigte van die dorp en die kerk. Die kamers is luuks ingerig met uitstekende beddens, linne van goeie gehalte, lugversorging, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Indien gaste vroeg of laat gaan arriveer, moet hulle vooraf reëlings tref.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tuinkamers is romanties, nuut gebou en in 'n Franse Koloniale styl versier. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit is die nuutste toevoeging tot die versameling.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Indien gaste vroeg of laat gaan arriveer, moet hulle vooraf reëlings tref.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse kamer is 'n splinternuwe kamer wat 'n koningingrootte-bed en 'n ruim, privaat en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak het. Die kamer het ook 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Indien gaste vroeg of laat gaan arriveer, moet hulle vooraf reëlings tref.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ideaal vir 'n romantiese wittebroodaand in die ou bekoorlike hoofhuis met 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en stort met houtvloere. Hiér word gaste teruggeneem na die ou Franse/Koloniale tye. Dit is luuks ingerig met 'n uitstekende bed, linne van goeie gehalte, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Indien gaste vroeg of laat gaan arriveer, moet hulle vooraf reëlings tref.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C/o Royal & Piet Retief Street, Riebeek Kasteel, 7037, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang