La Palma Villas 4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Henry B - Feb 2024
Algehele gradering
Eienaar was baie vriendelik.
La Palma Villas 4 se terugvoer
Baie dankie
Anika S - Des 2023
Algehele gradering
Die akkommodasie was wonderlik, ons sal beslis weer terug wees.
Elma W - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en goed gelee, binne loop afstand van alles af.
Nicolene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie naby aan die strand geleë.
Liesl B - Des 2022
Algehele gradering
Die behuising val in 'n ontsoutingsarea, wat beteken dat ons geen loadshedding gehad het nie. Dit is definitief 'n pluspunt.
Chris W - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelike diens.
Sunel V - Mei 2022
Algehele gradering
Geniet.
Anthonie D - Apr 2022
Algehele gradering
Genotvol.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap