La Palma Villas No 21
Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 190R893 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Palma Villas No 21 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in Diaz-strand, Mosselbaai en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slim-TV. Die tweede slaapkamer het 2 stelle stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV, 'n gemaklike rusbank en 'n skuifdeur wat na die balkon lei.
Dié verblyf op die tweede verdieping spog met 'n see-uitsig en 'n omheinde buitebraaikamer met konsertina-styl vensters vir genotvolle dae.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n privaat hek wat na Diaz se hoofstrand lei, is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by La Palma Villas No 21 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma Villas No 21 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom