La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Irma K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie, baie basies.
Lees meerDalien V - Mei 2023
Algehele gradering
Yolande was so vreindelik om vir ons te wag en te kom verwelkom na 'n lang en nagmerrie rit en ons het baie laat by die gastehuis aangekom.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Dalien
Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Vriendelike groete
Yolande
Christina V - Sep 2022
Algehele gradering
Die gasvrou, Yolandi, se diens was vriendelik, uiters behulpsaam en professioneel. Sal dit aanbeveel as oornagplek. Gerieflik geleë naby hoofpad. Baie dankie Yolandi.
Michael W - Sep 2022
Algehele gradering
Bathroom stank of urine, Eskom employees partied all night.
Johan K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Carien J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë en veilig. Eienaar het absoluut uit haar pad gegaan vir ons.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Hester M - Jun 2022
Algehele gradering
Die huisie was skoon en daar is baie plek vir parkeer.
Carol R - Jun 2022
Algehele gradering
Accommodation was great.
André V - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename, netjiese verblyf.
Maria W - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag vir een aand, rustig en veilig gevoel.
Alida D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike & skoon besigheids oorslaap akkomodasie.
Keitumetse M - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Tevrede.
Frederick V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies en gerieflik.
Marina D - Jan 2022
Algehele gradering
Housekeeping and maintenance lacking.
Lees meerLenie B - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n goeie oornagstop.
Jandre B - Nov 2021
Algehele gradering
Puik
Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Kliëntediens!
Alicia T - Okt 2021
Algehele gradering
Oornag op pad na Gauteng.
Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Gerhard W - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon en gerieflike gastehuis.
Hendrik D - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie plek om te oornag.
Mary M - Aug 2021
Algehele gradering
Cottage was very nice and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kothuis was baie lekker en skoon.
Het 'n bietjie gesukkel om by die kompleks in te kom. Is nie ingelig rakende waar om die sleutels te vind nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Geen ontvangs gehad van die eienaars nie. Geen selfoonontvangs nie.
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf, alles reg.
Saeed A - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely service, indeed had a great stay.
Hendri D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goed
Brenda S - Jun 2021
Algehele gradering
Place was clean and serviced every day. Owner was helpful.
Heinrich B - Mei 2021
Algehele gradering
Was perfek vir die doel waarvoor ek dit moes gebruik.
Verquioline W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens en die vriendelikste mense ooit.
Johannes V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendlik en mooi plek.
Rina V - Apr 2021
Algehele gradering
Sonder twyfel 'n baie gerieflike en rustige gastehuis, voldoen aan al ons behoeftes!
Liesel K - Apr 2021
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker en baie veilig.
Fanie Terblanche T - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed, maar die yskassie skakel nie af nie en die TV ook nie.
Johan N - Mrt 2021
Algehele gradering
La Ringrazio is gerieflik en veilig en ons het heerlik oorgebly.
Pauline C - Mrt 2021
Algehele gradering
Spacious house with all the amenities.
Anita B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie behulpsaam, gerieflik en rustig.
Lindie B - Feb 2021
Algehele gradering
Die kamer is klein en beknop, die tarief is heeltemal te hoog vir wat jy kry en die ligging is glad nie goed nie.
Anelle V - Des 2020
Algehele gradering
Toesig en veiligheid kan opgeskerp word.
Lees meerNeels G - Des 2020
Algehele gradering
Ruim kamers en baie netjies.
Mari W - Okt 2020
Algehele gradering
Die huisie is baie mooi en netjies binne en het baie potensiaal, maar aandag moet gegee word aan 'n paar dinge.
Ansie V - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome.
Mark M - Feb 2020
Algehele gradering
Business trip, really enjoyable accommodation.
Allister T - Okt 2019
Algehele gradering
All good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles aangenaam.
Was verbaas dat daar net 2 glase in die eenheid was. Selfsorg, maar geen eetarea. Nie 'n groot probleem nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
John B - Okt 2019
Algehele gradering
Clean but poorly equipped and not enough cutlery, crockery or towels.
Henry C - Okt 2019
Algehele gradering
Het tuis gevoel.
Coreen G - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Raserig!
Lees meerRudolf B - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en veilig; maak dit 'n goeie keuse.
Rita C - Jun 2019
Algehele gradering
Draaglik.
Arlene J - Jun 2019
Algehele gradering
Friendly and very helpful and clean.
Henri J - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap, baie vriendelike en gasvrye mense! 5 uit 5!
Yadah L - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike vriendelike diens.
Robert H - Apr 2019
Algehele gradering
Very nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekke plek.
Die plek was baie skoon, eienaar vriendelik en behulpsaam. Prys was goed as jy daar bespreek. Vra vir selfsorg, dis baie ruim.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris D - Mrt 2019
Algehele gradering
Verwaarloosde geboue en onveilige installasie van elektriese drade, met stukkende stort maak die potensieel ideale plek onaangenaam.
Boipelo N - Des 2018
Algehele gradering
Accommodation was comfortable and actually exceeded expectations.
Paul D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Armando V - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Johann V - Sep 2018
Algehele gradering
Professioneel, skoon, hulpvaardig.
Gerhardus Jacobus Snyman V - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Louis R - Aug 2018
Algehele gradering
Baie tevrede.
Barry M - Aug 2018
Algehele gradering
Was goed vir een nag se oorslaap op pad na eindbestemming.
Paul V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Lees meerLa Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Paul,
Baie dankie vir ons goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons sal die kompliment, oor die vriendelikheid en skoon chalet, aan ons werknemers deurgee. Ons is bly julle het 'n aangename ervaring gehad en hoop ons kan jul gou weer akkommodeer.
Vriendelike groete,
Anton&Yolande
Ian T - Mei 2018
Algehele gradering
Ongemaklik.
Lees meerLa Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Ian
Ons vra verskoning dat jul verblyf ervaring nie na wense was by La Ringrazio Gastehuis nie. Ons Dubbel kamers word adverteer op met 'n foto van die kamers asook badkamers met afskorting. Dus het ons nog nie probleme ervaar van gaste wat daaroor kla nie. Ons het ook self sorg eenhede waar die badkamer apart is en meer privaat. U moet slegs die regte opsie kies.
Kuruman het onlangs 'n sinkgat in die middel van die Hoofstraat gekry, wat tans nog nie herstel is nie en daarom die verkeer wat hul nou in die agterstrate laat om ry. Dit is ongelukkig buite ons beheer en ons hoop dit word spoedig herstel.
Die gordyne kan dalk teveel lig deurlaat vir ligte slapers en ons dink daaraan om dit te vervang. In al ons kamers is spuit bottels met was seep by die wasbak. Ons sit nie koekies seep in nie, omdat ons vind dat dit nie koste effektief is nie.
Die dag wat u ingeboek het was ons ongelukkig nie tuis nie weens sport verpligtinge en toe ons 20:00 daar kom was u ligte reeds af in die kamer en wou ons nie steur nie, daarom vra ons verskoning vir die enkel eetgerei wat in die kamer was.
Weereens vra ons omverskoning dat u ervaring nie na wense was nie en ons hoop dat ons in die toekoms net kan verbeter.
Vriendelike groete
Anton en Yolande
Melanie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Hallo Melanie,
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Dit is baie lekker om van ons gaste weer en weer te akkommodeer. Julle is altyd welkom.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Anton en Yolande
Corrie P - Jan 2018
Algehele gradering
Rustige plekkie.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Corrie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande
Cindy H - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese akkommodasie.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Cindy
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Ons hoop ons kan jul weer in 2018 akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande
Dawid M - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon. My eerste keuse as ek ooit weer in Kuruman oornag.
Lees meerLa Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Dawid
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste vriendelik te verwelkom en dan te hoor dat hul dit waardeer het. Ons hoop ons kan jou weer in 2018 akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande
M.j. S - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir ons goeie terugvoering en weet asseblief dat julle en jul honde-vriend is altyd baie welkom.
Vriendelike groete
Anton en Yolande
Jean-mari W - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker ruim.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Hallo Jean-mari,
Baie dankie vir ons goeie terugvoer.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Yolande
Raymond L - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, bekostigbaar.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Raymond,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer.
Vriendelike Groete,
Anton en Yolande
Louis V - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was uitstaande en het my verwagtinge ver oorskry.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Louis
Baie dankie vir ons goeie terugvoering.
Kuruman en Kathu is net 50 km uitmekaar, so ons hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande
Ronel L - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike, skoon huisie.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Ronel
Baie dankie vir ons goeie terugvoering.
Dit is altyd vir ons lekker om gaste tuis te laat voel en goeie diens te gee.
Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton en Yolande
Christine L - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Christine
Dit is altyd lekker vir ons om ons gaste sowel as hul troeteldiere welkom te laat voel.
Dankie vir ons goeie terugvoering.
Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Yolande
Elmarie D - Des 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Elmarie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit is altyd lekker om vir ons gaste goeie diens en waarde vir geld te gee.
By ons gastehuis het nog nooit enige insidente plaasgevind nie, maar soos ons almal weet is enige iets moontlik by enige gastehuis.
Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Anton & Yolande
Ina B - Des 2016
Algehele gradering
Baie gesellig en 'n tuis gevoel. Personeel baie hartlik en vriendelik!
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Ina,
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Ons is diere liefhebbers en hulle is ook altyd welkom by ons gastehuis. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Voorspoedige 2017!
Vriendelike groete
Anton&Yolande
Amanda P - Des 2016
Algehele gradering
Dis die beste gastehuis in Kuruman waarin ons nóg oornag het.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Amanda
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Dit is altyd lekker vir ons om te sien ons gaste is tevrede met die akkommodasie.
Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer in die toekoms.
Voorspoedige 2017 vir julle almal!
Vriendelike groete
Anton & Yolande
Arno U - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker rustige en veilige verblyf wat goeie waarde vir jou geld bied.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Arno
Baie dankie vir ons goeie terugvoer.
Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste welkom te laat voel.
Hoop ons kan jou weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Yolande
Dennis H - Okt 2016
Algehele gradering
Die beste op ons toer die afgelope vakansie.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Dennis
Baie dankie vir ons goeie terugvoer.
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste was tevrede en het waarde vir hul geld gekry. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Yolande
Franz & Marietjie D - Sep 2016
Algehele gradering
Die eienaars het moeite gedoen om ons welkom te laat voel!
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Franz en Marietjie
Baie dankie vir die goeie terugvoer en ook vir die vriende wat julle verwys het.
Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste welkom te laat voel.
Hoop ons kan jul weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike groete
Yolande
Roelf V - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Roelf
Baie dankie vir ons goeie terugvoer. Dit is vir ons altyd lekker om nuwe mense welkom te laat voel. Ons sien uit daarna om jul weer te akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Yolande
Lunessa J - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Lunessa
Baie dankie vir ons goeie terugvoer!
Dit is altyd lekker vir ons om moeite te doen vir ons gaste en hoop van harte ons kan julle weer akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete
Anton&Yolande
Jannie D - Aug 2016
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik. Verblyf modern, netjies en skoon.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Jannie
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit is altyd lekker om ons gaste tuis te laat voel by La Ringrazio Gastehuis.
Hoop ons kan julle weer akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Anton & Yolande
Werner L - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Werner en Karien
Dankie vir ons goeie terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop ons kan gou weer so lekker gesels.
Vriendelike groete
Anton & Yolande
Loot R - Mei 2016
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis.
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Beste Loot,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd vir ons lekker om ons gaste welkom te laat voel. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Anton & Yolande
Suzaan V - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende mense wat die ekstra myl geloop het om my naweek verskriklik lekker te maak ... Ek het dit so geniet en was jammer om te ry!
La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde!
Ons geniet dit om ons gaste welkom en op hul gemak te laat voel.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Anton & Yolande
La Ringrazio Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom