Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Siesta

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir La Siesta
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marita H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita H

Heerlik en sal beslis aanbeveel.

Die ligging is so lekker in die middel van alles. Die eenheid is so lekker ruim en netjies. Was lekker privaat ook. Ons was ook nie beïnvloed deur beurtkrag nie, want daar is goeie voorsiening gemaak vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diard V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis wonderlik gewees.

Ja mense, ons het nou regtig lekker gebly. Die prys is die beste waarde vir geld. Skoon en netjies. Die gasvryheid was uitstekend. Die kamer was super ruim en gemaklik. Die motor het net so lekker geslaap onder die afdak reg langs die kamer. Ons kon lekker video call met die kinders oor WiFi. Ek sal beslis weer daar bly as ons weer Pretoria besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Die naweek by La Siesta was still and peaceful. Gelee naby alle geriewe wat dit maklik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kamogelo C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamogelo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

Jannie was so accommodating, thank you so much for being such a wonderful host. I will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het nog nooit voorheen in so 'n ruim gastekamer gebly nie - baie dankie.

Die fasiliteit is baie ruim en gerieflik en is goed toegerus. Ons het 'n aangename verblyf gehad. Twee sakies wat ons waargeneem het en wat ons glo die kwaliteit van die verblyf kan verhoog, is: 1. Alles was voorsien om 'n vroegoggend koffie te maak, maar in die koelkas was daar geen melk nie (die eienaar het wel, op versoek, melk voorsien). 2. Die tuin rondom die gastekamers was nie goed versorg nie en het nie reg laat geskied aan die gastekamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Dankie Piet.
Ons was in die proses om 'n ander betroubare tuinier te soek nadat ons seun verdwyn het. Dit word aangespreek. Dankie. Sien jou weer.

La Siesta
Mari D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met vriende

Aangenaam en rustig.

Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Netjies. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, sentrale omgewing en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly by La Siesta. Jannie was baie behulpsaam toe ons 'n half uur voor die tyd gearriveer het. Ons het ook weer by La Siesta besluit vanweë die feit dat Jannie 'n sonskermstelsel het, en dit het ongelooflik baie gehelp met die hittegolf wat ons land tans beleef het en met fase 6 beurtkrag wat ons die afgelope naweek gehad het. Dankie Jannie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaretha B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en gaan oor 'n week weer daar bly.

Ons het 'n ruim kamer/sitkamer/kantoorspasie, badkamer en kombuis gehad. Daar is solarkrag wat oorneem wanneer die krag afgaan, wat baie gerieflik is. Daar is 'n groot TV-skerm met baie kanale om van te kies. Parkering is onder 'n skadunet en baie veilig, agter 'n hek wat met 'n afstandbeheerkontrole werk. Snags skakel die eienaar 'n alarm aan, wat bydra tot veiligheid. Daar is 'n paar restaurante in 'n radius van 3 km asook ander winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carole Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Sal weer daar oornag.

Pragtige skoon woonstel om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese ruim woonstel.

Baie aangenaam en behulpsame gasheer. Ons het ons verblyf daar geniet en sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Waarde vir geld. Baie ruim en vriendelikke mense.

Jannie hulle gaan uit hul pad om jou te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie S

Uitstekende diens en baie netjiese plek.

Ons sal La Siesta definitief vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Enkelreisiger

Goeie ligging en diens.

Sal verseker die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus K
Enkelreisiger

Ek het my verblyf baie geniet.

Ek het vir Jannie ontmoet met aankoms, baie aangename man. Hy het vir my alles gewys, en was baie behulpsaam met alles wat ek kon nodig kry. Ek kan definitief hulle aanbeveel, en ek sal self definitief weer daar oorslaap in die toekoms. Baie skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer

La Siesta
Mika S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Vriendelik en het uit hul pad gegaan om dit vir my man in 'n rolstoel gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering.

La Siesta
Joey S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Plek was mooi skoon en gerieflik vir ons wat dit basies net vir slaapplek gebruik het. Naby sakesentrums geleë.

As ek dalk net 'n voorstel kan maak, Jannie het genoem dat hy die geyser net vir sekere tye aansit, die warm water vir stort was nie baie warm nie ons het basies geen kouewater tydens stort gebruik nie, want die water was lou. Dalk kan Jannie dit oorweeg om dalk net 'n klein skottel in die kombuis te sit sodat die koffiebekers darem net gespoel kan word of dalk 'n kassie insit vir die basiese breekgoed. Ons het byvoorbeeld Vrydagaand 2 groot glase gehad waarmee ons water kon drink en Saterdagaand was daar geen glase gewees nie. La Siesta is 'n rustige plekkie vir 'n vinnige wegbreek of sake besoek. Ons beveel dit gerus aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Die beurtkrag skedule het ongelukkig op kort kennis verander na dieselfde tyd as die geyser se timer wat buite ons beheer was. Ons is nou meer attent daarop. Ons is bly julle het andersins lekker gebly.

La Siesta
Corstiaan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corstiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en gerieflik.

Ons het op baie kort kennisgewing plek gekry om te oornag. Die diens was baie goed en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer by La Siesta gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.

La Siesta
Charlotte F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend.

Gasvrye ontvangs, uiters skoon en netjies, perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer

La Siesta
Isaak S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaak S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil. Rustig en vriendelikke diens.

As jy stilte, rustigheid en kalmte soek is La Siesta die plek. Jannie was baie behulpsaam met alle vrae. Blyplek is ook naby aan groot hospitale en lughawens. Veilige parkering met alarms en kamerasisteem. Pryse is ook baie bekostigbaar vir alle inkomsgroepe. Sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer

La Siesta
Aletta P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta P
Enkelreisiger

Very neat and wellcoming!!

Very spacious and cosy. Very friendly and caring host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Thank you for your feedback Aletta and hope to see you guys back soon

La Siesta
Zinaida T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinaida T
Gesin met tieners

Baie skoon en vriendelik.

Die eenheid is sentraal geleë in Pretoria. Was mooi skoon en die eienaars is vriendelik en akkommoderend vir versoeke. Daar is nie 'n vol kombuis nie maar hulle help om dit te laat werk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeur.

La Siesta
Wikus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus K
Enkelreisiger

Ruim,skoon woonstel.

Gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

La Siesta
Belinda L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The people were very friendly and helpful.

Good service. The place were neat and clean. Free WiFi for entertainment. Undercover parking behind gate and alarm system. Allways had power, even during loadshedding. Thanks for the friendly service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Siesta se terugvoer

Thank you for your review, Belinda. We are glad you had a pleasurable stay at La Siesta and look forward to welcoming you back in the future.

La Siesta
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Scott-straat 462, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1f6c3e35c0f8b7c2210ba1b1c774da7cf8305629049edb739cde84df645246ea6519587b17da10819dec0d59908cf3ff72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 462 John Scott Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.79824539343 28.286335145404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem