LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Vida Luka - Luxury Guesthouse | LekkeSlaap
+58

La Vida Luka - Luxury Guesthouse

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir La Vida Luka - Luxury Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hein B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Gesin met tieners

Baie netjiese kamers wat waarde vir geld bied met 'n ligging naby aan alles!

Ons het as gesin by Irma en Paul se gastehuis tuisgegaan (2 kamers) en toe weer die volgende week agv 'n operasie by ZA Hospitaal. Die kamers is baie netjies en keurig gemeubileer en die gasvrou (en heer) baie aangename en ontspanne mense! Rustige en veilige omgewing en baie sentraal. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly as ons in daardie rigting gaan!

Johan P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Pragtige gastehuis.

Pragtige gastehuis en kamers wat mens tuis laat voel. Ek het laat ingeklok en die eienaars het my persoonlik ontvang en tuis laat voel. Sal weer hier aanbly op 'n volgende besoek. Hoogs aanbevole!

Estelle K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Warm ontvangs met 'n pragtige tuin en super kwaliteit kamer.

Irma en Paul se verwelkoming het ons onmiddellik laat tuis voel. Die kamers is 5-ster gehalte en die tuin slaan jou asem weg. Ons het veilig gevoel en sal definitief weer van hul fasiliteite gebruik maak. Ek kon gaan draf en het lekker kuite gekry met al die bulte, maar die dagbreek oor die tuin met sy borrelende fonteintjies maak als die moeite werd. Sterk aanbeveelbaar.

Elise E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis.

Baie rustige verblyf in pragtige gastehuis met baie groot goedversorgde tuin. Kamer was ruim met gerieflike bed. Paul en Irma baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik veral die omelet. WiFi is beskikbaar asook DStv met alle kanale. Baie gerieflik geleë om naby stad en UNISA te wees.

Luhandri D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luhandri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig met gasvrou.

Ongelukkig met gasvrou se diens.

Paul E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met vriende

Goeie verblyf en goeie mense.

Baie lekker gastehuis! Alles was perfek. Vriendelike gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay and great people.

Very nice guest house! Everything was perfect. Very friendly hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ruvé T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruvé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone natuurskoon!

Uitstekende diens! Vriendelike verwelkoming.

Francois L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie vriendelike en behulpsame gashere. Die aandag aan detail in die kamer was fantasties. Lekker grootskerm-TV, goeie gehaltelinne, toebehore en gordyne. Goedversorgde tuin in 'n stil area.

Gordon L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon L
Besigheidsreis

Pragtige plek, heerlik stil. Baie gasvry en behulpsaam.

Veilig, baie goed geleë. Baie gasvry, bitter goed ontvang en op gemak gevoel. Alles wat mens benodig is beskikbaar. Wonderlike, vriendelike gasheer en gasvrou. Gastehuis is baie netjies en als is van die beste gehalte. Baie aangename tyd hier beleef.

Alita A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alita A
Saam met vriende

Vriendelike harts-mense, pragtige omgewing.

Wonderlike diens. Netjiese kamer en baie gasvry! Pragtige tuin en 'n wonderlike atmosfeer.

Amoré S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoré S

Dit was 'n treat om daar te bly!

Die kamer en badkamer was mooi skoon en netjies. Die dame het uit haar pad uit gegaan om dit soos die 'huis' te laat voel. Die kos was ook baie lekker en vars. Ek beveel graag die as blyplek aan!

Danie P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Absoluut heerlik, super netjies, uiters akkommoderende, gasvrye en vriendelike gasheer en gasvrou.

Ek is behoorlik op die hande gedra! Uitstekende ligging, pynlik netjies, uitstekende diens, gasheer en gasvrou is opregte omgee-hartsmense; amper soos familie! Dankie Inge en Paul! Julle is awesome!

Sumari D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gerieflik geleë en gasvrye eienaars.

La Vida Luka is netjies, skoon, gerieflik geleë naby Brooklyn Mall en Groenkloof Hospitaal. Die eienaars is gasvry en verwelkomend. Ek beveel dit graag aan.

Annelie F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Vriendelike rustige omgewing.

Baie dankie vir 'n heerlike kuiertjie met vriendelike ontvangs en omgee. Baie lekker geslaap en kon nie glo dat daar so 'n rustige plekkie bestaan in Pretoria nie.

Philip D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was baie netjies en skoon en luuks.

Sal aanbeveel vir mense wat rugby wil gaan kyk want dit is naby aan Loftus. Baie rustig en dit voel of 'n mens uit die groot stad uit is.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lukasstraat 569, Lukasrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMWY5NWFjLTFkNWUtNDMwZi04ZmIxLTRhYTJiOTNjNzMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 569 Lukas Street Lukasrand 0181 Gauteng 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -25.764321817082 28.215557411313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!