by La Villa Rosa | LekkeSlaap
+34

La Villa Rosa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Weg 85, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Villa Rosa is 'n luukse gastehuis met 'n gerieflike ligging in Carlswald in Midrand. Heelwat inwoners in dié rustige woonbuurt met sy groot erwe en meenthuise besit perde, en daar heers 'n plattelandse atmosfeer. La Villa Rosa is naby Altron Besigheidspark, Vodaworld, Mall of Africa, Gallagher Konferensiesentrum, Waterfall City en Kyalami.

Ons bied 'n verskeidenheid gastesuites wat elk uniek ingerig is en slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.

Talle gemeenskaplike areas is tot gaste se beskikking, soos die hoofsitkamer en buite-areas. Daar is 'n lieflike swembad en braai-area. Ons bied ook 'n venue vir konferensies of byeenkomste met sitplek vir 10 tot 15 gaste.

La Villa Rosa bied uitstekende diens aan die oordeelkundige reisiger, puik sekuriteit vir gemoedsrus, en net die beste gerief.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir La Villa Rosa
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 7de Weg 85, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink La Villa Rosa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Weg 85, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA641q8ZVCm4U7oYRnW6HnzHOL3pDicsfrgujCCis4OLYpQjywpC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 85 7th Road Carlswald 1684 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.983527848276 28.109752982855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem