Port Owen Akkommodasie by Laaiplek Hotel | LekkeSlaap
+37

Laaiplek Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uitsig, met 'n ryk voëllewe en visvangbote wat kom en gaan.

Verblyf word in 2-enkelbedkamers, dubbelkamers en selfsorgkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat patio. Daar is ook braaigeriewe en opwaskamers in die selfsorgkamers. Daar is geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas in die kamers.

Gaste kan skouspelagtige uitsigte geniet terwyl hulle op die stoep ontspan met 'n skemerkelkie. Die Eigebraai Restaurant is in die hotel geleë. Ontbyt, middagete en aandete word hier bedien. Gaste kan binne of buite op die stoep sit en die pragtige uitsig geniet. Dié restaurant bied heerlike seekos en tuisgemaakte disse.

Konferensies, troues en enige ander privaat funksies kan ook by die hotel gehou word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 49 resensies vir Laaiplek Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laaiplek Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c349d8b5184cbb89ca615901309c1080c68b5a9889618a31a7a67a3cde9a0c8520d45fdfedfd203fab4da03a1bb101d3c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 49 5 1 4 Jameson Street Laaiplek 7370 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.771317437954 18.151366710663
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za