LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laaiplek Hotel | LekkeSlaap
+34

Laaiplek Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 55 resensies vir Laaiplek Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Dillon O - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon O
Besigheidsreis

Pleasant

Peaceful and perfect for a overnight work trip.

Frederick P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick P
Saam met vriende

Enjoyed it.

Hope next time upgradings are done. Missed the WiFi and indoor restaurant.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Good Day
Thank you for your review.
Whenever you come and visit us again everything will be in place.
Just like the old days.
Kind Regards
Laaiplek Hotel

Laaiplek Hotel
Karin K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en aangename verblyf.

Heerlike outydse plattelandse hotel met mooi uitsig oor die Bergrivier. Goeie waarde vir geld en lekker aandete en ontbyt.

Rykie L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek, ontspanne en rustig.

Mooi uitsig, heerlike kos, gemaklike en skoon kamer.

Ann C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie lekker naweek!

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Blokkies L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blokkies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, ek moes deur die dag werk en kon saans terugkeer, eet en TV kyk in die kamer.

Was ook gemaklik om vriende te nooi vir aandete, hoef nie êrens heen te ry om te gaan eet nie.

Johan D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Weskus-gasvryheid op sy beste.

Dankie aan al die personeel van Laaiplek Hotel wat ons vreeslik bederf het met hulle vriendelikheid en behulpsaamheid, julle hou die Weskus se naam hoog.

Edwin P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie uitsig met alle geriewe beskikbaar. Puik restaurant en goed geleë.

Baie tevrede met verblyf.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering!
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Leon G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met vriende

Fantasties.

Heerlik naby strand. Twee eetplekke op perseel, nie nodig om te bestuur nie.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. So bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Madeleine J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby alles en netjiese apartment.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam met inboek. Kamer en badkamer gerieflik en netjies. Ons kon braai teen stoep wat dit nog aangenamer gemaak het met uitsig vanaf stoep op rivier. Hulle kan dalk kyk om 'n groter yskas in te sit en 'n mikrogolfoond in die apartment sal baie nice wees.

Yvonne W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yvonne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff friendly, but that's about it.

The staff were very friendly, but the pictures on the sites are very deceiving as the rooms have no view, they look into a parking lot, there is a foul odour and the stay wasn't pleasant, we left after 1 night.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Dear Yvonne,

Thank you for taking the time to give us your feedback. We really try not to be deceiving with our pictures. The self catering rooms do not have a view as you mentioned, but we also do not mention a view in the description of the rooms. You are however correct in saying that the view is basically the museum and the parking area for the residents of those rooms. We will take some pictures from a different angle to help see guests what to expect. Thank you for pointing that out. Kind regards, Belinda

Laaiplek Hotel
Carin L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles goed, maar Eigebraai restaurant se kos is regtig swak.

Alles gebeur in stadige spoed maar dit was lekker. Die restaurant kan regtig hul kos gehalte verbeter. Grilled vis was erg droog en niemand weet wat grilled calamari is. Grilled kom nog steeds met 'n deeg in olie gebraai.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Goeie dag! Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u kommentaar rakende die restaurant. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Michael N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het niks meer nodig nie.

Die personeel het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Die hele ervaring was ongelooflik. Baie dankie Markus en John.

Annalise B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Foto's was misleidend, want daar is 'n hout gebou wat nou die view bederf. Die braai was ook nie daar nie, wat ek vooraf gereël het reeds by ons kamer moet wees wanneer ons inboek. Hul het ons wel akkommodeer om 'n uur vroeër in te boek, aangesien ons van ver gereis het tot daar. Mooi, ruim Weskus-gevoel-kamer, wat heerlik koel was teen die water in die hittige dag. Ek voel nie dit is regverdig om die volle tarief te vra met die gebruik van 'n foto wat 'n wanindruk skep nie.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste kuiergas, baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u opmerking van die hout gebou. Dit is onlangs aangebring vir die gebruik van die "Onder die Bome venue" wat uiteraard ook relatief nuut is. Ons vra om verskoning dat die foto nie verwyder is nie, dit was 'n oorsig van ons kant en nie bedoel om 'n wanindruk te skep nie. Dit is nou verwyder en 'n nuwe foto met die gebou sal spoedig geplaas word. Baie jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete,
Belinda.

Laaiplek Hotel
Tertius B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B
Besigheidsreis

Rustig en stil.

Vriendelike personeel.

Martin G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Fantastiese diens. Awesome.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste Susan, baie dankie.

Dis altyd lekker om sulke terugvoering te ontvang! Hoop om julle weer van diens te wees.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Jorina R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustige atmosfeer help mens om lekker te ontspan.

Rustige atmosfeer. Kamer is skoon en netjies. Daar was 'n brandmerk op die mat, wat ons gerapporteer het, maar die bestuur was reeds besig om daaraan aandag te gee. Die skuifdeure van die badkamer en na buite het moeilik oop en toe gemaak en ghries-vingermerke was op die badkamer-skuifdeur. Personeel kan dalk meer oplettend wees wanneer hulle skoonmaak. Dieselfde met die skoonmaak van die stoepie voor die kamer. Tydens ons verblyf daar was dit nooit gevee nie en spinnerakke het aan die tafel en bankies gesit. Kos is voortreflik, maar meer aandag aan opleiding van restaurantpersoneel kan gegee word ten opsigte van voorkomsversorging en aanbieding. Klein goedjies, soos goeie naelversorging, eenvormige uniforms, oopmaak van wynbottels wanneer dit op die tafel neergesit word, kan 'n beter indruk laat. Desnieteenstaande, was die personeel deurgans vriendelik en flink. Die klein jakkalsies sal ons nie weerhou om weer daarheen te gaan nie, maar kan dalk vir 'n meer gesofistikeerde gas pla. Die wegbreek was nodig en goed.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer en neem kennis van u opmerkings en aanbevelings. Ons is bly u het u kuier by ons geniet. Vriendelike groete, Belinda.

Laaiplek Hotel
Beulah N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid met vriendelike personeel met warm persoonlikhede.

Welgedaan aan die Eigevis bestuur vir uitstekende dienslewering en gasvryheid by die Laaiplek Hotel. Die vriendelikheid van die personeel is ongelooflik, gaan die ekstra myl om besoekers tuis te laat voel. Die restaurant bied goeie waarde vir geld met 'n spyskaart wat 'n verskeidenheid weskusgeregte en meer teen bekostigbare pryse bied.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent hospitality offered by friendly staff with warm personalities.

Well done to the Eigevis Management for excellent service delivery and hospitality at the Laaiplek Hotel. The friendliness of the staff is incredible, going the extra mile to make visitors feel at home. The restaurant offers good value for money with a menu that offers a variety of west coast dishes and more at affordable prices.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Dear Beulah,
We really appreciate your great feedback, thank you so much! Hope to see you again soon.
Kind regards,
Belinda

Laaiplek Hotel
Mornay R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mornay R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Die Hotel is al oud maar die opgradering wat gedoen is en aan die gang is, is baie netjies, ons kamer was nuut en die beddens en linne was skoon vars en rêrig lekker gewees. Ons het aandete daar geniet, die kos was keurig voorberei en baie bekostigbaar, lekker gesellig met 'n uitsig oor die hawe waar die vissers bote inkom. Ons sal weer soontoe gaan.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, baie dankie, dit is lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is bly julle het die kuier geniet.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Francois S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, knus plekkie met alles wat mens nodig het.

Die mense is so vriendelik, rustig en behulpsaam. Die ervaring is verfrissend veral as mens van die stad af kom. Die kamer het alles wat mens nodig het. En mens voel uiters veilig. Sal weer die hotel besoek.

Leon E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leon E
Gesin met tieners

Foto's is bedrieglik.

Kamers is aan die agterkant met uitsig oor wasgoed draad. Die kamers is nie werklik selfsorg, eerder 'n kamer met braaigeriewe. Alhoewel die beddegoed skoon en gerieflik was, is die res van die geriewe baie beperk en die stoep vuil en het 'n nare reuk.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste kuiergas, baie dankie vir die terugvoering. Die beskrywing van die kamers is presies soos dit is. Indien u die beskrywing sou lees, sou u kon sien dat dit nie 'n selfsorg eenheid is soos 'n chalet nie, eerder 'n kamer met 'n paar ekstra geriewe wat gewoonlik in selfsorgeenhede voorkom, bv mikrogolf, yskas en breekgoed. Die kamers se uitsig is aan die sykant van die hotel en ons stem saam dat u daaroor moes ingelig gewees het - ons neem dit op met Bestuur. Ons neem kennis van u verdere opmerkings. Vriendelike groete, Belinda.

Laaiplek Hotel
John V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John V
Gesin met tieners

Warm mense en goeie diens.

Die kuier was uitstekend gewees. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik en die restaurant se pryse baie billik. Sal verseker weer daar kuier.

Mike H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom gevoel en lekker gebly.

Ruim, skoon en goeie diens. Onvoldoende privaatheid, mense wat by jou kamer verbystap kyk in jou kamer. Te warm om alles toegetrek te hou. Restaurant area was toe toe die kennisgewing die Sondag aangedui het dat hulle nog oop sou wees, kon gaste gewaarsku het.

Johan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Uitstekend.

Waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Danie M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker blyplek op die pragtigste plek geleë!

Ons het 5 dae lank daar gebly en kon nog baie langer bly! Die kos is tops. Die bediening is buitengewoon goed. Die uitsig oor die lagoon baie mooi. Die belangrikste is egter die voëllewe en veral die duisende en duisende Weskus Kormorante wat daagliks in hulle getalle see toe vlieg en saans weer terugkom.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, baie dankie, dis lekker om sulke terugvoering te ontvang. Ons sien uit om u weer hier te ontvang. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Mercia H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mercia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot teleurstelling. Personeel baie vriendelik, maar hotel het groot opgradering nodig.

Laaiplek Hotel was uiters teleurstellend.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, baie dankie, ons waardeer u terugvoering. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Rozanne M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rozanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nothing to get excited about.

When we first checked in we were given a small, outdated room with two single beds. We then requested a better room with a double bed for my husband and I. It was much better than the first room. The hotel is very noisy, the cleaning staff woke us up very early in the morning going up and down the passages making a noise. You can hear everything going on around you. Lastly the hotel's restaurant is just teriible. We were a group of 10 that went to eat breakfast. No exaggeration, we waited well over an hour for our food. And they served it plate for plate. The last person received her food 30 minutes after the first plate was served. Thus all the food was mostly cold by then. All 10 people complained that they're food was tasteless and extremely oily. Definitely not worth R70 for breakfast! Sorry but this place will not see us again.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Dear guest, thank you for taking time to give us your feedback. We take note of your comments. We are so sorry you did not have a good experience with us. Kind regards, Belinda

Laaiplek Hotel
Wikkie C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikkie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Dit was baie lekker en ligging is ideaal en die restaurant se kos is uitstekend.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Arnold A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skepties toe ek die ligging van voor sien, maar was vriendelik verras met die gasvryheid en lekker atmosfeer.

'n Paar goed wat my trek as "toeris" is vriendelike diens, skoon verblyf, lekker kos, veilige parkering en 'n lekker bed om in te slaap. Ek het dit alles hier gekry en kan enige tyd hierdie verblyf aanbeveel vir ander. Dankie aan die Laaiplek Hotel-span.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste Arnold, baie dankie. Ons is bly u het die verblyf by ons geniet. Vriendelike groete, Belinda.

Laaiplek Hotel
Tertius B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar, niks om oor te roem nie.

Kamers is skoon en aanvaarbaar. Ontvangs was nie die beste nie, lyk meer of ons haar gepla het. Diens in restaurant was nie veel beter nie, maar die kos was uitstekend.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste Tertius, baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Vriendelike groete, Belinda.

Laaiplek Hotel
Tiela R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tiela R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Linne, ens. mooi skoon. Net jammer die selfsorg-eenhede is agter die hotel ingedruk! Geen uitsig hoegenaamd nie!

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste Tiela,

Baie dankie vir die terugvoer.

Die selfsorg kamers is laaste in die hotel aangebring en dit was ongelukkig nie moontlik om dit by 'n rivier-uitsig in te pas nie. Dit word derhalwe nie geadverteer met 'n uitsig nie. Ons vra om verskoning indien u verkeerdelik ingelig is.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Surene E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surene E
Gesin met tieners

Dit was heerlik rustig en ideaal vir die ontspanne naweek wat ek beplan het.

Ek het egter 'n couch gemis. Mens kan nie altyd buite sit nie en ook nie lus om op bed te sit heeltyd nie. Ek weet spasie is min, ek sal beslis kampstoele saamneem wanneer ek weer gaan.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste Surene,

Ons waardeer die terugvoering en hoop om u gou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Daniel M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker ontspan en is goed behandel.

Baie mooi en rustig. Seekos in restaurant is egter duur en nie baie vars nie. Daar is ruimte vir verbetering.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste Niel,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u opmerkings.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Johan V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal beslis teruggaan en vriende saamneem.

Sien sterre.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Hoop om u binnekort weer by ons te verwelkom.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Prof. Hennie K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prof. Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike korttermyn verblyf.

Aanvaarbare verblyf. Diens in restaurant nie na wense nie en pryse ietwat aan die stywe kant.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, baie dankie, ons waardeer u terugvoering.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Christelle S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Besigheidsreis

Was awesome! Wou net daar bly! Baie dankie.

Uitsig is fantasties! Diens onverbeterlik en dit was net 'n ongelooflike rustige atmosfeer!

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het jul tydjie by ons geniet. Kom gerus weer!
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Michael N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig, met heerlike kos. 10/10.

Bertie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bertie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies en die personeel baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly, ligging van hotel puik, kos wat ons geëet het, was ook baie lekker en die personeel is vriendelik. Daar is wel 2 dinge waaroor ons ongelukkig was. Daar was geen sjampoo in die kamer nie, maar dit is nou nie die einde van die wêreld nie. Ons het uitgery en toe ons laatmiddag (18:00) by die hotel kom en iets wou eet, word ons meegedeel die kombuis is reeds toe. Betuur het blykbaar besluit die kombuis kan 15:00 toemaak. Met ons aankoms was ons meegedeel die kombuis maak elke aand om 21:00 toe so ons het dit nie verwag nie. Mens sou verwag dat as die bestuur sulke besluite neem hul ten minste net al hul inwonende kliënte in kennis sal stel sodat hul ander reëling kan tref alhoewel ek nie dink enige hotel behoort so iets te doen nie. Dis onaanvaarbaar. Die kelner wat ons bedien het was baie gaaf en het toe op 'n manier dit reggekry om dit wat ons wou bestel te laat voorberei wat toe darem weer 'n pluspunt was. Afgesien van dié onaangename ondervinding het ons baie lekker gekuier.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, ons waardeer die terugvoering. Ons vra omverskoning vir die onaangename ondervinding en is baie bly die kelner kon julle toe help. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Riana V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, raserige hotel.

Daar is net 'n paar kamers en dit is gelëe baie naby aan die restaurant wat al net voor 8 in die oggend oopmaak. Die personeel raas jou wakker met geselsies en die kombuis klingel met eetgerei. Ek het opgestaan en die restaurant deur gaan toemaak, maar die geraas het nog steeds deur gekom. Die hotel het definitief 'n opgradering nodig. Geen yskas in die kamers nie. Kamers nie skoon nie. Deur van toilet vuil gevat en stof agter die deur wat glad nie in die 3 aande wat ons daar was skoon gevee is nie.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste Riana,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van die geraas - ' n mens besef nie altyd dat klank so ver trek nie. Ons kamers se netheid is vir ons belangrik, daarom vra ons om verskoning dat dit nie op standaard was nie. Dankie dat u ons daarop attent gemaak het.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Neville S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Mooi omgewing en vriendelike mense.

Yolandi B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed om die Weskus te beleef.

Mooi ligging langs hawe om vissersbote te sien inkom. Het uitgesien na goeie vis/kos, maar teleurgesteld, oninteressant voorgesit, nie smaaklik. Goeie bestuur duidelik afwesig.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is jammer dat julle kos ervaring nie goed was nie. Ons sal dit ondersoek. Dis vir ons belangrik dat gaste 'n goeie kos ervaring, veral viskos, by ons moet hê.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Debbie V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en kliniese kamers, geen professionele diens nie.

Kamers was skoon en daagliks gediens. Ontbyt was nie ingesluit nie en die ontbyt in die restaurant is te hoog geprys. Daar was nie plek om te sit in die kamers nie en ons is nie bewus gemaak van enige ander geriewe in die hotel nie. Ons het slegs toegang na die kamers vanaf die restaurant gehad, en ons skuifdeurslot het nie gewerk nie. Bed was gemaklik met lieflike linne en donsige handdoeke. Ons het die aand toe ons ingeklok het aandete geëet in Eigebraai. My man se steak was lieflik en goed gaargemaak. Ek het die Cordon Bleu bestel, wat aaklig was! Hulle gebruik voorafgemaakte Codon Bleu en dit was regtig nie lekker nie. Oor die algemeen nie 'n slegte hotelletjie nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and clinical rooms, no personal service.

Rooms were clean and serviced daily. Breakfast not included and the breakfast on offer at the restaurant is very overpriced. There was no place to sit in the rooms and we were not made aware of any other facilities in the hotel. We were only able to access the rooms from the restaurant and our sliding door lock was not working. Bed was comfortable with lovely linen and lovely fluffy towels. We had supper at Eigebraai the day we arrived, my husband's steak was lovely and well cooked. I ordered the Cordon Bleu, which was awful! They use a frozen pre-made Cordon Bleu and it was really not nice at all. Overall not a bad little hotel.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Dear guest, thank you for your honest opinion of our hotel. We take note of your comments. Kind regards, Belinda

Laaiplek Hotel
Frankie H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frankie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig langs die see.

Dit was baie lekker, net Vrydagaand kon my vrou nie slaap nie, want daar was 'n muis in die kamer, en ek kon hom nie vang nie. Ek wil nie die bure ontstel het nie, want dit was al half 11 die aand. Verder was dit lekker.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, ai, ek is baie jammer om te hoor van die muis in die kamer! Ons vermoed dit mag dalk 'n veldmuis wees wat by die skuifdeur ingeglip het. Ons vra groot om verskoning vir die ongerief! Ons is bly julle het die res van die kuier egter geniet.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Eben K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n lekker wegbreek.

Die rioolpyp is by die kamers en dit het begin oorloop voordat die trok dit kon leegmaak. Dit was nie 'n baie aangename reuk nie. Afgesien van dit kon ons nie kla van die kamer nie.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, ons waardeer die terugvoering. Ons vra groot omverskoning vir die oorloop van die rioolpyp. Dit is verseker nie 'n aangename reuk nie. Ons is baie jammer vir die ongerief. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Christine H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine H
Saam met vriende

Was skoon en netjies en baie privaat en diens puik.

Het heerlik daar gebly. Privaat en netjies. Kamer was elke dag skoongemaak. Kos in restaurant was heerlik.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Ansie P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir die reuk, gemiddeld.

Die reuk buite die hotel was baie onaangenaam a.g.v die visfabriek langs die hotel.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, baie dankie vir die terugvoer. Ja, die visfabriek kan soms regtig nie lekker ruik nie. Gelukkig gebeur dit nie baie dikwels nie. Dit is ongelukkig nie iets wat ons vooruit kan bepaal nie. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Ina G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg vir oorslaap.

Die stink reuk buite die hotel het my so bietjie afgesit.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste gas, baie dankie vir die terugvoer.

Ja, die reuk van die fabriek is soms regtig nie lekker nie. Gelukkig affekteer die reuk nie die binnekant van die hotel nie. Dit gebeur oof net van tyd tot tyd. Ons plaaslike inwoners aanvaar dit maar so, want dit beteken ekonomiese welvaart vir ons gemeenskap. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Lyon M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyon M
Saam met vriende

Heerlike atmosfeer.

Het heerlik gekuier. Sal beslis weer daar boek.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste kliënt, baie dankie, dis lekker om te hoor julle het die kuier geniet. Hoop ons kan binnekort weer tot julle diens wees.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Alwyn G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Laaiplek Hotel het ons verwagtinge heeltemal oortref. Met ons aankoms het die fabriekreuk ons amper laat omdraai, maar gelukkig het ons nie. Die hotel en kamer was pragtig. Die diens was vriendelik en die kos was heerlik en daar was geen onaangename reuk binne. Ons het die kom en gaan van die bote baie geniet.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste kliënt, baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ja, die fabriekreuk kan 'n mens soms twee keer laat dink, ons is bly julle het besluit om nie om te draai nie. Wanneer die fabriek se reuk so in die dorp deurslaan, sê ons plaaslike inwoners, "Ons kla nie, want dis geld en voorspoed wat so ruik"!
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Hiletje S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiletje S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!

Ons is mal oor die hotel en bly gereeld daar. Kry nie genoeg van die gasvryheid nie. Sureen is definitief een van die beste kelnerinne wat ons al ooit teëgekom het. Dankie Laaiplek Hotel, ons sien julle binnekort.

Laaiplek Hotel's terugvoer

Beste kliënt, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Hanlie V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het langs die Weskus getoer en net een aand oorgebly. Dis waarde vir geld.

Vriendelike personeel en goeie diens!

Gideon B - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and friendly.

Laaiplek Hotel has friendly staff. We enjoyed staying in room 4, and will take it again.

Ian C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

I felt I was more at home, rather than in a hotel

Did not know there were such unique places to stay at. Definitely not a city hotel, as you will be treated like more than just an acquaintance. Enjoyed my stay there and would recommend it to anyone traveling in that direction.

Pieter G - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam en diens was puik.

Ek sal beslis die Laaiplek Hotel aanbeveel.

Miemie D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miemie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging, onderskryf deur Kamer no 7 se uitsig met uitstaande diens

Weereens,die ligging en uiters goeie diens is besonders. Ongelukkig was ons met aankoms by ontvangs blootgestel aan 'n hoogs beskonke persoon wat heen-en weer uit die aanliggende kroeg gestrompel het - die ontvangsdame het wel mooi om verskoning gevra & komplimentere koffie aangebied. Dis wel 2 ster, maar bv. geen koffie die volgende oggend beskikbaar op koffie skinkbord in kamer - die restaurant het toe wel koffie beskikbaar gestel. Daar kort ook aandag aan onderhoud in die kamer, die seep in stort was ou gebruikte seep, skoonmaak kan verbeter, ens. Maar ons sal graag weer wil gaan!!

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c349d8b5184cbb89ca615901309c1080c68b5a9889618a31a7a67a3cde9a0c8520d45fdfedfd203fab4da03a1bb101d3c41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Jameson Street Laaiplek 7370 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.771317437954 18.151366710663
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!