Lagoon Beach - Azure Blue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lagoon Beach - Azure Blue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike strand-, strandmeer- en see-uitsig. Die woonstel is in 'n kompleks teen Lagoon Beach in Milnerton geleë.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en 'n ruim aantrekarea. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en genoeg kasruimte. Die woonstel het ook 'n kombuis en lieflike sit- en eetarea met 'n pragtige uitsig deur groot vensters. Die kombuis is toegerus met 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook WiFi, DStv en 'n klavier.

Lagoon Beach - Azure Blue is ideaal vir diegene wat Kaapstad en die Weskus wil verken. Dit bied toegang tot pragtige strande en is sowat 15 minute vanaf die V&A Waterfront en sowat 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Lagoon Beach - Azure Blue sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lagoon Beach - Azure Blue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za