Lagoon Beach 136

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Moira P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Fantasies en goed geleë. Uitsig oor die oseaan asemrowend. Baie beslis, woonstel en blok baie netjies en skoon. Sekuriteit baie vriendelik en behulpsaam. En die uitsig, awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Lagoon Beach 136
Thank you so much for your lovely review! I'm so happy to hear you had such a wonderful experience and that you enjoyed the cleanliness, friendly security team, as well as the view! It was a pleasure hosting you, and we’d love to welcome you back anytime.

Liesel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2025

Gerieflike ligging, netjiese eenheid met 'n mooi uitsig. Alles wat ons benodig. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die ligging was gerieflik vir ons en die eenheid het alles gehad wat ons benodig het. Dit was netjies en skoon, asook baie veilig gevoel ten alle tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Lagoon Beach 136
Baie dankie vir u terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat u ’n baie lekker verblyf gehad het en dat die ligging, netheid en gerief van die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste veilig en tuis voel. Ons waardeer u ondersteuning en hoop om u binnekort weer te verwelkom!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdelt B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lagoon Beach 136 het 'n pragtige uitsig. Lagoon Beach 136 het 'n pragtige uitsig oor die see. Dis baie netjies en die woonstel is in 'n uitstekende toestand en goed geleë. Baie veilig en ons was nie een oomblik onrustig as ons dogter onder in die lounge, wat aan die hotel se kant geleë is, gaan sit het nie. Daar's heerlike kos en ons het die kuiertjies daar net so baie geniet. Ons sal beslis weer in die toekoms daar bly en ek kan dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Lagoon Beach 136
Thank you Magdelt for taking the time to leave a review, it is appreciated. I am glad that you enjoyed your stay and we cannot wait to see you again

Matome M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Very breathtaking view of the beach and Robin Island, so secure for kids and top deck swimming pool is out of this world. The master bed disappointed me with lots of creaking noise when you turn while you are sleeping. It's so irritating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
FZP/CTHA
Lagoon Beach 136
Hi Matome, We are so glad you and the family enjoyed your stay. Owner has been reviewing replacing that bed so we will motivate it more that its time to do so. When you visit again, we can ensure a peaceful night sleep. Keep well Matome and see you soon. Regards CTHA Team

Edith P
Kort verblyf
4.4
Nov 2022

Views are worth it all. The location, welcome from staff and setting was fantastic. And as so few places with 2 bedrooms and 2 bathrooms was perfect for our visit. But the place is needing TLC however when we reported some issues we had they were handled quickly and professionally.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
FZP/CTHA
Lagoon Beach 136
Hi Edith. We are so glad you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon. We will definitely have the property manager have a look to see what the owner can do to put some TLC to make the stay even better for future guest. Keep well Edith, and see you soon. Regards CTHA Team

Cindy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie mooi plek, ook in 'n lekker area geleë. Plek was netjies en baie veilig. Kom dit by die deposito wat terugbetaal moet word, het hulle 'n lys van dinge wat nie meer daar is nie, goed soos draadhangers en 'n hout board. Wat van jou deposito afgetrek word. Die spierwit handdoeke moet jy net so terug lyk my oorhandig, indien daar 'n merk op is trek hulle daar ook geld af. Laat weet die gaste eerder om eie handdoeke te vat. Andersins is dit 'n baie mooi plek en sal gerus dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

Alles lekker, maar die inklok proses bederf die hele ervaring. Dit is makliker om op parool vrygelaat te word as om by hierdie perseel in te klok! Eerstens is die hele inklok proses bederf omdat ons eers van bakboord na stuurboord gestuur was. Eindelik toe ons verneem die agent is reeds by die eenheid, moes ons eers 'n "app" aflaai op ons foon. Dit was nie opsioneel nie, ons moes. Ons het sedert die aflaai nie een keer na die "app" gekyk nie, maar ons moes dit aflaai. Dan word daar fotos geneem van alles in die eenheid, insluitend ons ID dokumente ens. Asof ons skelms is. En laaste maar nie die minste nie moes ons 'n breakage deposit van R1000 betaal, wat moontlik binne 7 tot 14 dae aan ons terug betaal sal word.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Lagoon Beach 136
Dagsê Charl. Ek wil net se dankie vir jou terugvoering. Ek is jammer om te hoor dat jou inklok by die perseel bederf was. Die app waarna u verwys is eintlik vir die gaste se onthalwe want dit het al die informasie wat 'n gas sal nodig hê ingeval iets moet gebeur of u enige besonderhede nodig sal hê, soos Wi-Fi besonderhede, informasie oor die parkering en enige ander informasie oor die woonstel en gebou. Die fotos wat geneem word is ook deel van die inklok proses. Ons doen dit vir die rede dat dit makliker is om terug te gaan na 'n foto as daar dalk enige iets gerapporteer is op die skoonmaak verslag. Dit beskerm die gas teen enige ongegronde eise teen die deposito. Ons waardeer die terugvoering van ons gaste en verwelkom u voorstelle wat u maak om dienste te verbeter.

Judith V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2021

Fantasties. Skoon, vriendelike diens, beslis die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kirsten G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2019

Great stay! Perfect location near to everything in Cape Town. Lovely view from apartment. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 84

Resensies 332

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 681
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 681
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 681
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Beach Drive, Milnerton, Cape Town, 7446, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05add6328e377791993941cad5cb63ce8f96c6597fbd4cea3f3865be033ab5623e417c45c673663d30e1f9dbf816a749a9bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Lagoon Beach Drive Milnerton 7446 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.893331361005 18.482315242254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang