Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon-Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mike Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Lagoon-Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gordon W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well recommended.

Lovely spot. Close to everything. Charming host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly. The host is baie behulpsaam en vriendelik. Eenheid is baie skoon, netjies, goed toegerus en genoeg spasie. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon-Cottage se terugvoer

Hi Mrs. Tredoux, I'm sorry you weren't happy with your stay, but I have to respond to some of your complaints. The bed is queen size and not double, the washing-up utensils are under the hand basin, the fridge is a standard 90 litre under counter model, as anything bigger in a 15 sq metre rondawel would not be possible. Although you aren't able to cook, it is possible to make a basic breakfast of cooked cereal, toast, coffee, juice, fruit etc. Because it is a relatively small room, I agree it is only suitable for short stays which can be clearly seen on the photos and info on the various platforms. There is always adequate off-street parking and I agree with a big SUV or bakkie, you might have your driving skills tested at times. Kind regards, Mike.

Lagoon-Cottage
Esme T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esme T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is baie goed.

Dit is goed vir 'n oornag van een of maksimum 2 aande. Ek sou nie 'n hele vakansie daar bly nie. Geen opwasgeriewe nie. Dit is 'n regte ronde rondawel wat toegerus is met 'n dubbelbed en klein kassie met ketel, klein yskas, klein mikrogolfoond en breekgoed. Indien die weer mooi is en jy regtig net daar slaap en elders eet, is dit goed. Parkering kan ook 'n probleem wees aangesien daar te veel motors is en 'n groter voertuig met moeite in en uitgetrek word as die plekkies vol is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 369, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA292892425b47b8e3da856b96906c01b94baf83b8b1d1c34538bd8fa4f2096d682776c09f5d064d8076721b1c0a7fe0562dab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 369 Waterside Road Wilderness 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9926805 22.5801266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem