Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon-Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 369, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lagoon-Cottage bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die strandmeer en see in die verte. Dit is die ideale wegbreek vir diegene wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Verblyf word in 2 eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het, terwyl een eenheid ook ekstra slaapplek vir 'n kind het. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike koningingrootte-bed met gehaltelinne en handdoeke en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenhede is met tee- en koffiemaakgeriewe, asook verhit- en eetgeriewe wat 'n mikrogolf en 'n yskassie insluit toegerus. Een eenheid het ook 'n tweeplaatstoof. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in.

Beide eenhede lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenhede is ook naby winkels en restaurante geleë, asook 'n kort entjie se ry vanaf die Wildernis-strand.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Lagoon-Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mike Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Ligging

  • Waterside-weg 369, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon-Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 369, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA292892425b47b8e3da856b96906c01b94baf83b8b1d1c34538bd8fa4f2096d682776c09f5d064d8076721b1c0a7fe0562dab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 369 Waterside Road Wilderness 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9926805 22.5801266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem