Lagoon Self-Catering
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 38, Flamingopark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lagoon Self-Catering is in 'n veilige kompleks in Langebaan en is 'n bekoorlike woonstel wat 'n rustige toevlugsoord bied vir paartjies of vriende wat op soek is na ontspanning.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed, en die aparte badkamer het 'n bad en stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. WiFi is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n TV met stroomdienste, en 'n kombuisie met 'n kombuishoekie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na die balkon met ingeboude braaigeriewe. Verder het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad binne die kompleks, en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Lagoon Self-Catering is naby plaaslike winkels en restaurante, en bied maklike toegang tot geriewe. Die verbly is ideaal vir 'n strandwegbreek, aangesien Langebaan-strand net 350 m ver is.
Tydens paasweek moet besprekings vir die volle paasnaweek gemaak word, 29 Maart 2024 - 1 April 2024.
Slaapplek
’n Bespreking by Lagoon Self-Catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Hoofstraat 38, Flamingopark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 38, Flamingopark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18