Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Views

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Partytjies, feesvieringe of harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste moet voldoen aan die regulasies van Lagoonviews Body Corporate Building Regulations. Dit is in die huishandleiding in die woonstel. Hierdie reëls moet gerespekteer word om steurings vir bure te vermy.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Slegs bespreekte gaste mag in die woonstel bly. Besoekers word nie toegelaat om oor te slaap nie. Oortreding van hierdie reël sal lei tot die onmiddellike verwydering van gaste sonder 'n terugbetaling.
Gebruik slegs brikette in die ingeboude braai en gaste is verantwoordelik om dit te vervang.
Enige breekskade moet by die verteenwoordigers aangemeld word.
Indien enige gedrag of skade ekstra uitgawes vir die verteenwoordigers tot gevolg het, sal gaste aanspreeklik gehou word vir hierdie koste.
Gaste moet seker maak dat hulle op die regte tyd uitklok. Inklok is na 15:00 en uitklok is voor 10:00.
Indien gaste die sleutels, afstandbeheer of die sekuriteitskyf verloor, sal hulle daarvoor moet betaal.
As gaste die toestelle gebruik, moet hulle die handleidings raadpleeg om te verseker dat hulle weet hoe om dit te gebruik.
Kinders word nie toegelaat om in die gange en hysers te speel nie.
Onder geen omstandighede sal parkering in enige ander parkeerplekke of gemeenskaplike eiendom toegelaat word nie.
'n Bababedjie en stoeltjie vir 'n kind word voorsien.
Die woonstel het 'n omsetter.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loxton-weg 10, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5b0c4df3b1144510562f2d54d49b8db346374b59bc796c6c2e9935258e37b941a5cf44f2870a089d15893b04f8f8d0aa919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 10 Loxton Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.882891759347 18.492891178118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem