Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna Beach Greenways

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan, Laguna Beach K60, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Laguna Beach Greenways is op die skilderagtige Greenways Golf Estate in Strand geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste en is 'n rustige toevlugsoord.

Die slaapkamer het 'n uitsig oor die landgoed se meer en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Houtdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die water en voëllewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe en gemeenskaplike swembaddens. Veilige parkeerplek word voorsien en konferensiegeriewe is beskikbaar.

Laguna Beach Greenways het 'n uitstekende ligging en is naby plaaslike winkels en die landgoed bied ontspanningsaktiwiteite. Daar is 'n skilderagtige staproete van 4 km, asook rustige staproetes langs die strand. Gaste kan gholf speel, daar is tennisgeriewe en 'n restaurant by die klubhuis. Greenways Golf Estate, Laguna Beach spog met 'n verskeidenheid aktiwiteite en bied die ideale wegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna Beach Greenways sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • St. Andrews-rylaan, Laguna Beach K60, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Andrews-rylaan, Laguna Beach K60, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa057af3e098661d772c480c531de1fae84513075a57c42ff3bb9ba2191bf7abd08a31376d59244611eb8eab7b10b5e8f7b7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) St Andrews Drive, Laguna Beach K60 Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.134214817807 18.845658169236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem