Laguna Grove 15
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remembrance-laan 45, Eenheid 15 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna Grove 15 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks met uitsigte oor die strandmeer in Knysna, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n gesellige vakansiehuis.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die sonkamer het 'n etenstafel en lei na 'n balkon met meubels, 'n braai en bied uitsigte oor die strandmeer. WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n omsetter om kragonderbrekings te vermy en bied direkte toegang 'n jetty en die water. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie woonstel is naby plaaslike winkels, restaurante, die Knysna-seiljagklub en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna Grove 15 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Remembrance-laan 45, Eenheid 15 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remembrance-laan 45, Eenheid 15 Laguna Grove Apartments, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom