Laguna Grove 48
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remembrance-laan 45, Eenheid 48, Laguna Grove-woonstelle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna Grove 48 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Knysna, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel, 'n braai en 'n uitsig oor die strandmeer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die jetty en die strandmeer, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante, Knysna-seiljagklub en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna Grove 48 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Remembrance-laan 45, Eenheid 48, Laguna Grove-woonstelle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remembrance-laan 45, Eenheid 48, Laguna Grove-woonstelle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom