Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna La Crete 13 is ’n luukse selfsorgwoonstel in ’n kompleks langs die see in Beacon Rocks, Uvongo.

Laguna La Crete 13 bied verblyf aan 4 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders om op te slaap.

Die stylvolle woonstel op die grondverdieping het ’n oopplan-leefarea met gerieflike banke, en ’n slim-TV met sekere DStv-kanale. Die moderne kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en ’n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het ook lugversorging. Die woonstel het 'n omsetter wat krag aan die ligte, TV met DStv en yskas voorsien.

Gaste kan die uitsig oor die see geniet, sowel as die pragtige sonsopkomste.Walvisse en dolfyne kan ook gereel dgesien word. Die kompleks het ’n swembad en daar is ’n braai op die balkon. Die kompleks het braaigeriewe, ’n klubhuis, ’n tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir motors.

Die kompleks is binne 6 km vanaf Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelley Centre, restaurante en naby ander geruewe in hierdie deel van die Suidkus.

Neem asb. kennis dat partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste nie toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna La Crete 13 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Laguna La Crete 13
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f771b46785f61d0eedcf225ca9fc4d30b7ee9f541486b435a9670eb3b82c339aa13414966505f8360151202aaa3e5049ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.83661958504 30.393330040371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem