Laguna La Crete 99
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R801 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete 99 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo Beach en besienswaardighede in die omgewing.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die aangrensende leefarea het 'n TV met DStv EasyView-kanale en dit lei na die stoep met gasbraaigeriewe. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.
Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofswemstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe aan die Suidkus.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete 99 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 114
Jaar gelys 9
Ligging
- Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 99 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom