Lake Pleasant Living

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lake Pleasant Living is 'n eenheid in 'n veilige kompleks aan die oewer van die meer in Sedgefield.

Dié eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat smag na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis het basiese toebehore soos 'n yskas, mikrogolfoond en stoof.

Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n motorafdak vir gaste.

Slaapplek

'n Bespreking by Lake Pleasant Living sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lake Pleasant Living gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za