Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Pleasant Resort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

STUART Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Lake Pleasant Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annelise L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige, goed toegeruste blyplek.

Die blindings in die hoofslaapkamer veroorsaak dat die son vroeg in jou oë skyn as jy nog probeer slaap. Gordyne sal beter werk. Die badkamer is baie klein. Die kombuis is goed toegerus. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker ontspan en het sommer die restaurant se burgers ook geniet.

Ons het ons kuier geniet. Die geriewe is op standaard en dit was lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Gesin met tieners

'n Must go!

Dit was heerlik by Lake Pleasant. Was spyt ons bespreking was nie langer nie. Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Soos altyd, het ons die tyd by Lake Pleasant baie geniet. Uitstekende diens en vriendelike personeel. Die restaurant / sports bar wat weer in bedryf is, is 'n bonus. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonore B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Leonore B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, pragtige omgewing.

Die huisie was skoon en netjies. So lekker geslaap, goeie stewige matrasse. Ons kon heerlik uitrus. Ons het heerlik daar gebly. Natuurskoon en voël lewe was fantasties. Ons skottelgoed het hul elke dag kom skoonmaak en beddens opgemaak. Ons verlang al klaar terug soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F
Gesin met tieners

Rus vir die siel gewees.

Die omgewing is stil en rustig, jy sit om die kampvuur en wanneer jy opkyk is dit 'n sterrehemel wat jou bedek, dit was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, resort feeling.

Just what you need for a breakaway. Bonus: pet-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Ons is aangenaam verras deur die tuinwoonstel waarin ons tuisgegaan het. Dit was baie netjies, gerieflik en bekostigbaar, en die diens was uitstekend. Die pragtige omgewing, insluitend die aangrensende kampeerterrein onder lowergroen skadubome, word netjies in stand gehou. Skoonmakers is daagliks stiptelik aan diens om te sorg dat die wooneenhede, vuilgoeddromme en braaiplekke netjies opgeruim word. Ons het twee defekte gloeilampe aangemeld, en dit is binne vyf minute vervang. Dit alles versterk die indruk dat die bestuurder sy vinger doeltreffend op die pols van die oord hou. Baie dankie, mnr. Lidstone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendri R
Gesin met tieners

Rustig, pragtige omgewing, asemhaal.

Werklik beïndruk. Alles was in plek. Tyd was net te min. Die enigste haakplek was dat die grondpad na die strand (Groenvlei) op plekke deur lae, hangende kabels versper was en die pad op 'n stadium vir 'n gewone voertuig onbegaanbaar was. Ons moes halfpad omdraai en kon ongelukkig nie die see/strand geniet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lake Pleasant Resort se terugvoer

Good morning
Thank you for your rating.
It was a pleasure having you stay with us.
The gravel road, 3 km, to Platbank sea beach is managed by district roads Oudtshoorn and is scraped regularly, unfortunately, the cable was a Telkom cable and has since been secured.
Hope to see you here again soon!
Best regards
Stuart

Lake Pleasant Resort
Deon V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Always use Lake Pleasant when travelling this way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen L
Gesin met tieners

Very enjoyable and clean.

All amenities were good. No problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig in 'n lieflike omgewing.

Ons het weereens baie lekker in een van die kothuise gebly. Ons kleinkinders het ook die swembad, trampolien en speelpark baie geniet. Ons sal beslis weer verblyf hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst R
Gesin met tieners

Baie rustig en ontspanne.

Baie sentraal geleë wat maklike besoeke aan al die omgewingsaktiwiteite bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met alles en meer.

Goed geleë met 'n groot verskeidenheid aktiwiteite tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H
Gesin met klein kinders

See stars.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De-jey M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De-jey M
Gesin met klein kinders

Amazing.

We loved our long weekend, will make sure we stay at Lake Pleasant Resort again. Very central to get to Knysna and George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi akkomodasie.

Vriendelike ontvangs en baie netjiese huisie. Volledig ingerig. Ons het die Safron Lodge gehad. Mooi omgewing en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne.

Baie netjies, goed toegeruste chalet. Lieflike meer om te swem of roei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Gesin met klein kinders

Heerlik heerlik heerlik gekuier, geswem, tennis gespeel, vis gevang en selfs gerus.

Mooiste park, lekkerste atmosfeer, professionele diens. Plek vir oud en jonk. Baie om te doen vir almal. Goeie ligging en naby ander besienswaardighede en strande, maar eintlik hoef jy nie eers baie rond te gaan nie, lekker om sommer net by Lake Pleasant self te wees. Area beskut en boomryk. Veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda V
Enkelreisiger

Rustig

Baie bome, pragtige natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Gesin met tieners

Great location.

Lovely in the indigenous forest. Close to sedgefield, close to a beautiful beach for long walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Gesin met klein kinders

Verblyf is funksioneel en daar is 'n speelparkie vir kids.

Daar is plek vir aktiwiteite en speelplek vir kinders. Moenie laat die permanente inwoners jou afskrik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole C
Gesin met klein kinders

Tranquility.

Beautiful views and loved the weather, not too hot and drizzling at times. The chalets need permanent mosquito/spiders repellents. DStv channel should include channels for children as well. Spacious grounds to walk and play. Kids loved being free in nature. The trampoline, squash court should move more to the middle of the resort, cause its located right at the back of the resort.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, mooi en rustig.

Ons verblyf by Lake Pleasant was baie lekker en die eenhede is baie netjies en skoon. Stuart en sy personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kent E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kent E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, fun, peaceful and beautiful!

Very beautiful place, just needs more excitement, above everything it's a great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig gekuier in die natuur. Ideaal vir klein kinders en mense wat privaatheid geniet!

Lake Pleasant was 'n uitstekende plekkie om te ontspan met klein kinders. Als wat jy nodig het is daar en naby winkels as jy ietsie nodig het. Eienaars is vriendelik. Chalets is spacious, baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal-anne B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal-anne B
Gesin met tieners

Fantasties en asemrowend!

Ons was so beïndruk, dat ons weer en weer daar sal bespreek. Die Timber Cottages het hul eie swembad, wat dus meer privaatheid bied. Die boomryke omgewing was asemrowend, sodat ons geensins 'n see-uitsig gemis het nie en dit dra by tot meer privaatheid. Die skoonmaakdienste was tops en die bestuur en netheid prysenswaardig. Die wasgeriewe vir wasgoed is gratis, behalwe vir die gebruik van die tuimeldroër, wat te verstane is. Daar is 'n restaurant wat van Woensdae tot die naweek oop is en ruim porsies vir min geld bied. Daar is ook verskeie ander vermaaklikhede wat absoluut die moeite werd is en ons beveel aan dat die bestuur hieroor gekontak word om meer uit te vind. Die see en strand is 'n kort afstand per motor van die oord af en is baie privaat. Anders kan die strande op Sedgefield besoek word. Die oord is sentraal geleë en daarom kan mens, binne kort afstande, die hele Tuinroete verken. Een van die grootste trekpleisters is natuurlik hulle sekuriteit! Onthou egter genoeg muskietgoed, want daar is vleie oral. Die karavaanstaanplekke is pragtig en daar is ook kleiner wooneenhede te huur. Daar is ook 'n swembad vir die res van die oord. Hierdie oord bied waarlik waarde vir geld!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lake Pleasant Resort se terugvoer

Thank you, look forward to seeing you here again, hopefully later in the year!

Lake Pleasant Resort
Colin W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good, peaceful and enjoyable stay.

Accomodation was very good and clean. Reception was very friendly, pleasant, helpful. Lake pleasant Resort was a great proximity to Sedgefield, George and Knysna. Excellent opportunity for walks and a variety of beaches and on the property. Will definitely use again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lance C
Saam met vriende

Dit was fantasties, die kliëntediens was vyfster werd, baie dankie.

Dankie aan die vriendelike personeel vir die warme verwelkoming en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens.

Baie ruim, verskeie aktiwiteite beskikbaar. Plek netjies in stand gehou. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farrol A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farrol A
Gesin met klein kinders

Kan nie wag vir ons volgende besoek.

Voel altyd te kort. Rustig en stil, maar ook sentraal genoeg aan ander dorpe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en 'n heerlike rustige plekkie om te ontspan.

Lake Pleasant is 'n ongelooflike lekker plekkie om tyd te spandeer. Die personeel is vriendelik en baie professioneel. Die lodge is netjies, skoon en baie gerieflik. Die rustige omgewing was 'n wonderlike plekkie om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V
Gesin met klein kinders

Idilliese bestemming in die hart van die Tuinroete.

Goeie waarde, pragtige natuurlike omgewing en voortreflike daaglikse skoonmaakdienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie goeie diens!

Ek en my vrou het uitgegaan vir die dag en die alarm aangeskakel. Ons het teruggekom, plek was skoongemaak, ons klere was opgevou, ons selfone, laptop, alles was veilig nes ons dit gelos het, en alarm was weer aangeskakel. Swembad was mooi skoon, tennisbaan is ook mooi versorg. Lake Pleasant sien ons weer volgende jaar. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankie W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige omgewing.

Lekker netjiese akkommodasie in pragtige natuurskoon en naby alle fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lake Pleasant Resort se terugvoer

Thank you! A pleasure to have you stay with us.

Lake Pleasant Resort
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvlei-weg, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAELoxYQE92OhVZXelTQNUZ65APuxlj4xOiDbanZ3tW1QrlaPQVc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Groenvlei Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.026135359532 22.833872379552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem