Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Cottage at Betty's

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Lakeside Cottage at Betty's
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Grant P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant P
Gesin met tieners

Good value for money.

Flat was perfect for a weekend stay over. The only problem was the geyser, where only 1 person would have hot water, and the others had a cold shower. Even when staggering showers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Heerlik gewees en baie sentraal geleë.

Great plekkie en naby aan als, 'n binnebraai in die winter sal awesome wees, dalk iets vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selwyn S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn S
Saam met vriende

Enjoying and relaxing.

I love the sea, just the place to be and it was inexpensive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lakeside Cottage at Betty's se terugvoer

Thanks, Selwyn

Lakeside Cottage at Betty's
Pieter P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Rustig en lekker!

Die kothuis is lieflik geleë naby lekker eetplekke en is goed toegerus. Tannie Ella het ons hartlik ingewag en verwelkom en kommunikasie vooraf was goed en effektief. Die beddens is gemaklik en die braaiplek is lieflik beskerm teen die wind. Werklik 'n lieflike plek en uitstekende waarde vir geld. Die stort was lieflik en mens voel ten alle tye veilig en ontspanne. Welgedaan! Ons sal beslis weer hier wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lakeside Cottage at Betty's se terugvoer

Goeie dag Pieter
Baie dankie vir jou mooi en vriendelike kommentaar oor die Lakeside cottage. Dit word opreg waardeer. Ek is werklik bly om te verneem dat julle verblyf aangenaam was. Julle is baie welkom om weer te kom.
Vriendelike groete
Anna

Lakeside Cottage at Betty's
Selwyn S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn S
Saam met vriende

Was a bit windy but I really enjoyed the weekend.

I found that the hot water was cold and DStv was off, reported it and it was sorted out no other problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lakeside Cottage at Betty's se terugvoer

Dear Selwyn,
Thank you for your positive comment. It is highly appreciated. You're most welcome to stay at the Lakeside Cottage again.
May you be blessed. Anna

Lakeside Cottage at Betty's
Tom D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We both really enjoyed it.

We are permanent travelers, staying permanently in short term rentals ( 1-12 weeks ) almost entirely in the Western Cape. The longer term stays are better value but we would return to this venue. We prefer two bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lakeside Cottage at Betty's se terugvoer

The Traveler, thank you for your positive comment. It is highly appreciated. Should you decide to return to the Lakeside Cottage a month or long term rental could be arranged. Enjoy all your travelling in our beautiful country!

Lakeside Cottage at Betty's
Shaun E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun E
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ons is gehelp op kort kennisgewing en regtig baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lakeside Cottage at Betty's se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Leon. Word baie waardeer!

Lakeside Cottage at Betty's
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Disaweg en Paranomus-weg 1, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49f2fee65e9c57a7cf29eeade3b665c2d3d936f59aeaad23982d50bc74d736509193e9a263574d9a9b795a7ceeb16fea52cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 1 corner of Disa Road and Paranomus Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359910381025 18.894197897484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem