Venterstad  Akkommodasie by Lakeview Gastehuis | LekkeSlaap
+31

Lakeview Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 37 resensies vir Lakeview Gastehuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Thomas F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas F
Enkelreisiger

Geboek vir 3 nagte, gery na 2de nag.

'n Plek wat myns insiens besig is om sy vorige glorie te verloor. Hoewel die huis redelik afgeleë is (die aktiwiteite is aansienlik ver van die gastehuis af) en jy bietjie van 'n dobbelsteen rol (jy weet nie met watter ander gaste jy die huis gaan deel nie), is die grootste teleurstelling die neerdrukkende gevoel wat spruit daaruit dat die plek verwaarloos voorkom.

Johan E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and welcoming.

Easily reachable and well positioned on the dam with a view.

Marietjie W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Kry waarvoor jy betaal.

Vriendelike mense. Hulpvaardig. Huis is uit ons perspektief oorvol en loop oor van onnodighede en goedjies waarsonder die huis baie beter sou vertoon. Maar weereens, ons is meer minimalisties en verkies minder goedjies orals.

Belmare S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belmare S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die dam vanaf die stoep, skoon, netjiese verblyf.

Die kamer was ruim en gerieflik en tipies Oviston-styl - 'n elektriese kombers sal rerig help - dis bitter koud daar. Die komberse beskikbaar is genoeg, maar hulle kort 'n skoonmaak of dalk eerder vervanging. Wat van duvets met covers wat elke keer gewas kan word - dis tog baie meer higïenies. Die feit dat daar 'n matras cover op die bed is het opgemaak vir die dungewaste lakens. Dave (inwonend in die gastehuis) het werklik uit sy pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en op hoogte van alles - well done. Die akkommodasie word geadverteer as bed en breakfast met addisionele etes op aanvraag / vooraf reëling beskikbaar. Dis misleidend want Murray is nie bereid om etes te maak nie - ek het darem op die ou einde afslag gekry oor die etes wat nie voorsien word nie - maar sê dan liewer van die begin af dis self-catering only. Dit was werklik onsmaaklik om met Murray te deel en ek sal aanbeveel dat voornemende gaste liewer direk met die eienaar of met Dave kommunikeer - Dave gaan rerig uit sy pad om behulpsaam te wees.

Hennie M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gemaklik, lekker kos en waarde vir geld.

Ontvangs deur bestuur was baie vriendelik en professioneel. Akkommodasie was gerieflik. Etes (aand en oggend) was baie smaaklik. Uitsig oor die dam was pragtig en die omgewing is lekker stil en rustig.

Johannes B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders.

Baie ou gebou uit die ontstaanjare van die dam. Met dieselfde tema toegerus. Oud en netjies. Gee mens die gevoel van oupa en ouma se huis. En laastens: Selfoondata en -sein? Wat is dit?

Kristin A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, quiet stay overlooking the dam.

Wonderful stay at Lakeview Guest House. Overlooking the dam. It was beautiful and relaxed in the quiet town of Oviston.

John R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, quiet place place to stay.

Good views of the dam and some wildlife seen en route to the guest house.

Dawie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer in my lewe slaap ek daar nie.

Die kos was pateties. Ons het nie eers daarvoor gevra nie. Die toilette het gelek.

Alta K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met baie vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly. Verblyf is baie netjies en die diens is goed.

Ben V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation, very tranquil area.

David the host was very informative and friendly. Eager to tell you about the history of the surroundings.

Chris J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot ou huis. Mooi uitsig oor Gariep. Vriendelike ontvangs. Maaltye nie watwonders nie, maar jy kan self kosmaak en braai.

Sien hier bo. Wind oor die dam het gemaak dat ons nie gebraai het nie.

Dr Arnaldo And Mrs Jean S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Arnaldo And Mrs Jean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great as always, very welcoming.

Lovely accommodation and breakfast. Need to put in hot blankets and more heaters for the winter chill! Otherwise a super venue and fabulous setting.

Ria N - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Gemaklike gasheer wat aanpas by gaste se behoeftes.

Celia C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Dis perfek geleë. Ouwêrelds. 'n Huis weg van die huis. Ongelooflike dekor. Gawe bestuurder. Ag, sommer net lekker.

Gert-jan V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert-jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Grootste kamers denkbaar! Stylvol gemeubileer. In die gasteboek was daar kommentaar van 'n 10-ster ontbyt, maar in ons opinie was die ontbyt maar gemiddeld.

Kelly P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kelly P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ill equipped in the heat.

No one in the guest house slept and everyone had a long way to drive the following day. It was not slightly uncomfortable due to the heat, it was extreme discomfort. I would NEVER recommend this place. It was also very far off the main road. I enquired about this before the booking and was told it was 40 km from the N1. This is a lie. It added at least 1,5 hours onto our journey both in and out. Owners say they can't be blamed for the heat and this is true.

Jackie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie V

Pragtige, skoon kamers en vriendelike gasheer.

Skoon ruim kamer. Gasheer vriendelik en behulpsaam. Rustige stil atmosfere. Baie warm en net waaiers in kamers.

Viv B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viv B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful and very comfortable.

Excellent host and a beautiful setting. We could not have asked for more!

Lakeview Gastehuis's terugvoer

Dear Viv,

Thank you so much for your comments.

I'm very happy that you enjoyed your stay.

All the very best for the festive season.

Kind regards,
Lakeview Guest House

Lakeview Gastehuis
Ronnie G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ronnie G

Teleurgesteld.

Die aanwysings was nie baie duidelik nie. Ons het nie besef dat die gastehuis so ver anderkant die Gariepdam is nie. Ons het omtrent daardie middag op pad soontoe sowat 70 kilometer gery en gevra sover as wat ons gaan waar die plek is. Ons was so teleurgesteld toe ons uiteindelik daar uitkom en ons sien 'n verwaarloosde "Bar/kroeg" teken. Dan het die gastehuis se naam ook skielik verander na Lake View B&B.

Jan B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met vriende

Uitstekend.

Sal dit definitief aanbeveel!

Charles W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles W
Enkelreisiger

Gerieflike en suite-kamer, vriendelike diens, goeie voorligting oor roetes.

Ek het die twee dae se verblyf geniet, ek hou van die uitsig, die vriendelike diens, goeie ontbyt, netjiese en gerieflike kamer. 'n Eerste besoeker moet net seker maak van roetes en nie soos ek gemaak het, Oviston verwar met die verblyfgeriewe nader aan die damwal nie.

Graham B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will likely use Lakeview guest house again

Very convenient one night stop over, may use it again in the future.

Marinda G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, rustige omgewing en baie gasvry. Ons sal beslis weer gaan.

Ons het baie lekker gebly, die mense is baie vriendelik en gasvry. Sandy se kos is heerlik en Murray se ontbyt oortreflik.

Magda D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou meer van die omgewing wou sien!

Die gastehuis is geleë in 'n afgeleë gebied, geïsoleerd en ver van enige kommoditeite. Die huis is ruim en goed versorg. Die omliggende tuin is pragtig en die natuurskoon iets om te sien.

Rita C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita C

Die ouwêreldse sjarme van die gastehuis en tuin het ons asem weggeslaan.

Ons was omring deur antieke meubels en pragtige versamelstukke van regoor die hele wêreld. Ons het heerlike gebly en gerus.

Dr Jp H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Jp H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangenaam.

Besonder netjies, uitsonderlik goed toegerus, ruim, alle benodigdhede tekenend van kwaliteit en sorgsaamheid. Uitstekende kommunikasie van en deur eienaar/bestuurder, besondere welwillendheid ontvang, hoewel ligging nie op hoofroetes is nie kan Lakeview Guest View beslis aanbeveel word.

Christo H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel asof jy in jou eie huis bly!

Baie gasvrye ontvangs en behandeling. Gastehuis word ten volle aan gaste oopgestel met vrye toegang tot kombuis, ontspanningsarea, ens.

Esther G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther G
Saam met vriende

A heavenly place to stay.

Faultless hospitality from Murray + Sandi and her husband, providing delicious meals and beer. It was unforgettable! Magnificent accommodation - rooms with character!! And peaceful, beautiful views of the dam, enhanced with the heady aroma of wisteria yesterday, today, and tomorrow. Our stay at Lakeview Guest House was "too good"!

Joshua J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua J
Gesin met klein kinders

Heerlike verrassing: vriendelike ontvangs, ruim kamers en pragtige uitsig.

Goeie waarde vir geld, ruim kamers en lekker ontbyt.

Marius F - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met baie spasie.

'n Mens het 'n baie mooi uitsig oor die dam. Dis 'n netjiese plek met baie spasie.

Cor G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the stay

Excellent facilities and accommodation. Beautiful views of dam. Lovely garden, and the host was friendly and helpful.

Clive V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent view with

Extremely good value for money. Magnificent view. Murray was an excellent host. Accommodation very spacious, comfortable and clean. We would love to go there again and won't hesitate to recommend it to others.

Martie E - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martie E
Gesin met klein kinders

'n Fantastiese uitsig oor die Gariepdam!

Ons is vriendelik ontvang, die plek is goed geleë reg langs die dam met 'n fantastiese uitsig. Gastehuise is nie ons eerste keuse nie, eerder 'n selfsorg eenheid waar jy meer privaat kan wees. Dié was 'n nuwe ervaring.

Leon S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Begin onstspan van die oomblik wat jy arriveer

Sal weer soontoe gaan as ek in daardie rigting ry

Rachel D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay

Friendly owner. Clean and comfortable. Just like a home from home. We will be back.

Patty P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Patty P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality from host Murray, comfortable, peaceful, enjoyable.

We arrived about 2pm and had a relaxing afternoon just looking at the lake. We were able to make tea and have a cold drink. We were the only residents for the night and we did enjoy the casual relaxed atmosphere and 'help yourself to whatever you need' attitude. We had pre-arranged supper and this was duly delivered and was delicious (thank you Sandie). After supper we took a sunset stroll through the quiet village to the lake. We spent a peaceful night and after a good sleep had a great breakfast cooked by Murray and started the last leg of our homeward journey. Thank you! :)

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Pad, , Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhNmVmMWRkLWQzZjMtNGEyZi05NTUxLTZmZGEyMWVmZDgzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 1 Main Road Oviston 9798 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.692554187104 25.76679110527
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za