Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Palm Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 440, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Lala Palm Lodge in Port Edward is die ideale wegbreekplek vir paartjies, gesinne of groot groepe aangesien dit privaat tussen die welige plantegroei in die tuin geleë is.

Die Tassel-Berry-, Sausage Tree-, Milkwood- en Onionwood-villa het elk 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, bidet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede, aparte badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Wild Plum Villa het 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 1 stapelbed vir kinders wat op versoek geskei kan word.

Elke villa het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area strek verder na die leefarea wat 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n pragtige stoep met 'n privaat braai-area. Die sit- en kuierarea het 'n platskerm-TV met Openview. Langs die sitarea is daar 'n omheinde gemeenskaplike swembad. Die chalets se posisie bied heelwat privaatheid tussen pragtige inheemse bome met 'n oorvloed voëllewe waar klein blouduikers en bosbokke kan gesien word. Die verblyf het 'n elektriese heining en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Munro-rylaan 440, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 440, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aa2d84bdca4b0e88097524a1621b4675949bd3c1f2847e31ebbd680857a7a411126392dc3f179af5b636420098024b00cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 6) 440 Munro Drive Port Edward 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -31.002630972923 30.263580640753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem